Sunny Lane Self-Catering Studios

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Sunny Lane Self-Catering Studios bestaan uit 1 eenslaapkamer-eenheid en 'n oopplan-ateljee, beide met privaat ingange. Elke eenheid is toegerus met 'n dubbelbed, 'n en suite-badkamer, kombuisie, ondervloerse verhitting, TV met DStv, WiFi, linne en handdoeke. Verder het elke eenheid ook 'n stoeparea wat uitkyk oor die swembad en braaigeriewe is beskikbaar.

Sunny Lane is ideaal vir diegene wat op soek is na 'n rustige vakansiebestemming, en deug ewe goed vir paartjies en sakelui. Die eenhede is ook lekker naby aan bekende wynplase, restaurante en winkels.

Kenmerke

  •  Swembad

Aktiwiteite Naby

  •  Groot 5
  •  Wildritte

Aktiwiteite op perseel

  •  Wildritte

Geriewe

  •  Swembad
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Maaltye Aangebied

  •  Etes Op Versoek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Sunny Lane Self-Catering Studios gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R760 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false