Southbroom Akkommodasie by Sunny Rock | LekkeSlaap
+22

Sunny Rock

4 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 29 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 513 Mendip Pad, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 650 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Sunny Rock bied selfsorgverblyf in Southbroom, omring deur die natuurskoon van die Suidkus in KwaZulu-Natal. Dit is slegs 10 km van Margate en 75 minute se ry van die Durban Internasionale Lughawe af. Daar is ook daaglikse vlugte na en van die Margate Lughawe wat dit toeganklik maak vanaf alle groot dorpe in Suid-Afrika.

Daar is beeldskone twee- en vierslaapkamer-eenhede beskikbaar. Ons bied jou die geleentheid vir 'n heerlike, ontspanne vakansie vir jou familie en vriende óf kollegas.

Die vierslaapkamer-eenhede kan tot 8 gaste akkommodeer en is met 4 dubbelbeddens en slaapbanke gemeubileer. Die eenheid het 'n oopplan-kombuis, 2 slaapkamers en 2 leefvertrekke, elkeen met DStv en DVD-spelers, plafonwaaiers en privaat verandas.

Elke tweeslaapkamer-eenheid bestaan uit 'n leefvertrek met 'n TV, DStv en DVD-speler, 'n klein kombuis, badkamer met 'n stort en 2 slaapkamers op die boonste vloer met plafonwaaiers en 'n privaat houtdek.

Southbroom is trots op die omgewing se wild en natuurskoon. Die hoofstrand in Southbroom is slegs sowat 2 km weg. Daar is ook 2 kleiner, meer privaat strande in die omgewing.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels
  • Pools

Konferensiegeriewe

  • DVD-speler
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

3.6 uit 5van 4 resensies vir Sunny Rock
Netheid
3.0/5
Diens
3.5/5
Ligging
3.3/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
3.5/5

Ligging

  • 513 Mendip Pad, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Sunny Rock het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 650
per nag (plek vir 5)
Vanaf R1 650
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 29 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 513 Mendip Pad, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDRmZTRjZTUyLTI1YjYtNDIyZS1iOGFiLTdlZjVmMThjZTU5Yw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 650  per nag (plek vir 5) 4 5 1 4 513 Mendip Road Southbroom 4277 KwaZulu-Natal 086 999 0018 15:00-22:00 10:00 -30.924265511796 30.305378437042
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za