Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sunnyside Holiday Home

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: San Sebastian-rylaan 1076, Breedezicht Estate, Witsand, 6666, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 800 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Sunnyside Holiday Home is 'n bekoorlike selfsorghuis in Witsand se Breedezicht Lifestyle Estate met 'n uitsig oor die plaas en op die berg. Die huis is geskik vir 6 gaste.

Die eiendom beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die derde slaapkamer het 'n stapelbed. Hierdie slaapkamers gebruik 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Twee van die slaapkamers het glasdeure wat na die stoep met sitplek lei.

Die oopplan-kombuis is langs die leefarea en het 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, koffiemasjien, oond, gasstoof, broodrooster, skottelgoedwasser en 'n tafel met stoele. Die leefarea het 'n slim- TV, sitplek en glasdeure wat na die stoep met sitplek lei.

Beurtkrag is nie 'n probleem nie aangesien Sunny Side 'n omsetter en gasstoof het.

Die tuin is omhein en troeteldiere is welkom mits daar vooraf gereël word.

Gaste het toegang tot gratis WiFi, veilige parkeerplek vir voertuie en bote, 'n beskutte braai-area, speelarea vir kinder en 'n piekniekarea. Die eiendom is naby die Breederivier en die restaurant, Sparsie.

Slaapplek

’n Bespreking by Sunnyside Holiday Home sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Spa-behandelinge
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 2 resensies vir Sunnyside Holiday Home
Netheid
4.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.3/5

Owen Geverifieer

Eiendomme 10

Resensies 110

Jaar gelys 6

Ligging

  • San Sebastian-rylaan 1076, Breedezicht Estate, Witsand, 6666, Wes-Kaap
  • Gaste dink Sunnyside Holiday Home het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: San Sebastian-rylaan 1076, Breedezicht Estate, Witsand, 6666, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc2bc6c6c3e5f51b1b5f6a8238c786a5fde37b0e9be66ecd8587f785b03f4dd8a5e22fe48314720a062e94cf2b8df247f21d6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag, vir 6 mense 2 5 1 4 1076 San Sebastian Drive Breedezicht Estate 6666 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.393986409897 20.823058982595
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem