Sunnyside
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hill-weg 2, 21 Sancta Maria Apartments, Winkelspruit, 4126, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 350 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Sunnyside is in selfsorgwoonstel in Winkelspruit aan die Suidkus van KwaZulu-Natal geleë. Hierdie woonstel is oorkant die strand wat dit ideaal vir 'n onvergeetlike gesinsvakansie maak.
Dié woonstel bied slaapplek 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die oorblywende slaapkamers het 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens. Gaste deel 'n badkamer met 'n bad en 'n stort. Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf en yskas toegerus.
Gaste het toegang tot die kompleks se gemeenskaplike swembad en 'n braai-area. Veilige parkeerplek is in die kompleks beskikbaar.
Slaapplek
’n Bespreking by Sunnyside sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Hier praat ons
- Engels
- Zoeloe
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
1.4/5
Thami Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Maande gelys 8
Ligging
- Hill-weg 2, 21 Sancta Maria Apartments, Winkelspruit, 4126, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Winklespruit Amanzimtoti Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hill-weg 2, 21 Sancta Maria Apartments, Winkelspruit, 4126, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom