Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sunset Cottages at Viva Connect

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Meleney Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 4 resensies vir Sunset Cottages at Viva Connect
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Meneska C - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Meneska C
Gesin met klein kinders

Lekker, rustig en kindervriendelik.

Ons het baie lekker gebly. Sal weer teruggaan. Die brood wat gebak was, was heerlik!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sunset Cottages at Viva Connect se terugvoer

Dankie vir die wonderlike terugvoer. Ons is so bly julle het die besoek geniet. Ons sien uit daarna om julle weer te verwelkom.

Sunset Cottages at Viva Connect
Jeannine Z - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeannine Z
Gesin met klein kinders

Sal dit enige tyd aanbeveel. Soveel gasvryheid en behulpsaamheid.

Voorwaar uitstekende plekkie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sunset Cottages at Viva Connect se terugvoer

Liewe Jeannine

Ons is so bly julle het dit geniet. Dankie vir hierdie wonderlike review.

Kom gerus weer!

Leon en Meleney

Sunset Cottages at Viva Connect
Nicky B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nicky B

Lekker!

Ons het ons verblyf baie geniet. Ons is na ander kothuise geskuif, maar was dankbaar omdat dit meer privaatheid verskaf het. Plekkies is goed toegerus en die kontinentale ontbyt in die yskas 'n lekker bederf. Heerlike beddens met kraakvars wit linne. Heerlike gebakte broodjie ook gekry. Die honde was 'n ekstra bonus, so vredeliewend en dierbaar. Sal beslis weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sunset Cottages at Viva Connect se terugvoer

Dankie Nicky. Ons is bly julle het jul bedoel geniet!

Sunset Cottages at Viva Connect
Petro B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro B
Gesin met klein kinders

Dis 'n pragtige plekkie en sulke vriendelike mense.

Die omgewing is pragtig en rustig. Dit was 'n perfekte oornag en sal graag wil teruggaan vir 'n naweek. Vriendelikheid, goeie diens verdien definitief 'n 10+.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sunset Cottages at Viva Connect se terugvoer

Baie dankie Petro,
Dit is baie gaaf van jou. Ons het julle met graagte verwelkom.
Kom gerus weer.
Leon en Meleney

Sunset Cottages at Viva Connect
Vanaf R1 000
R1 000 R750
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 000
R1 000 R750
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 000
R1 000 R750
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 15 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Collin-weg R515, Erfdeel 8 Louwsbaken Plaas, Viva Connect, Cullinan, 1000, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5291788ea0dd0557e680917f4610609c3fe98bba3f32ed16f78bbf6662dc838bc91f093ff53da61053bc14f50640d58f70e5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 000 nouVanaf R750 per nag (plek vir 4) 4 5 1 5 Collin Road R515 Louwsbaken Farm Portion 8 , Viva Connect 1000 Gauteng 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.653207462417 28.539889454842
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem