Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sunset Cottages at Viva Connect

Selfsorg
Winteraanbod 25% af

Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3. Geldig vir verblyf vanaf 1 Jun 2024 tot 31 Aug 2024.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 15 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Collin-weg R515, Erfdeel 8 Louwsbaken Plaas, Viva Connect, Cullinan, 1000, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 000 R750 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Sunset Cottage at Viva Connect bied verblyf in 3 bekoorlike grasdakkothuise wat reg buite Cullinan geleë is en ’n uitsig oor die Cullinan-dam bied.

Sunset Cottage 1 kan as 'n geheel bespreek word en het slaapplek vir 5 gaste en beskik oor 3 slaapkamers. Die badkamer op die boonste verdieping het 'n stort-oor-bad, toilet en 'n wasbak.

Die hoofslaapkamer is onder en het 'n koniningingrootte-bed. Die derde slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n bababedjie, en die tweede slaapkamer het 'n enkelbed. Hierdie slaapkamers is op die boonste verdieping.

Sunset Cottages 2 en 3 het elk 'n oopplan-slaapkamers met 'n koninggrootte-bed en 'n slaapbank. Daar is ook 'n ontbythoekie, kombuisie en 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Die kombuise is elk met 'n tweeplaatgasstoof, yskas-vrieskas, en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Sunset Cottage 1 het 'n mikrogolfoond. Al drie kothuise het 'n stoep met buitesitplek.

Die kothuise is onafhanklik van die tradisionele kragnetwerk en maak van sonkrag, gasgeisers en 'n rusgteunkragstelsel gebruik. Gaste kan hulself help aan ontbyt wat in die yskas beskikbaar is en graankos, kouevleis, kaas, jogurt, eiers, sap, koffie, tee en beskuit insluit.

Gratis WiFi, veilige parkeerplek, 'n braai-area, 'n Lapa met sitplek en 'n swembad is beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 4 resensies vir Sunset Cottages at Viva Connect
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Meleney Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Jaar gelys 1

Ligging

  • Collin-weg R515, Erfdeel 8 Louwsbaken Plaas, Viva Connect, Cullinan, 1000, Gauteng
  • Gaste dink Sunset Cottages at Viva Connect het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 000
R1 000 R750
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 000
R1 000 R750
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 15 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Collin-weg R515, Erfdeel 8 Louwsbaken Plaas, Viva Connect, Cullinan, 1000, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5291788ea0dd0557e680917f4610609c3fe98bba3f32ed16f78bbf6662dc838bc91f093ff53da61053bc14f50640d58f70e5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 000 nouVanaf R750 per nag (plek vir 4) 4 5 1 5 Collin Road R515 Louwsbaken Farm Portion 8 , Viva Connect 1000 Gauteng 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.653207462417 28.539889454842
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem