Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sunset Lodge & Safaris

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Toni Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Jaar gelys 6

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 6 resensies vir Sunset Lodge & Safaris
Netheid
4.8/5
Diens
4.2/5
Ligging
3.5/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.2/5
Roy N - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Roy N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Weekend at Sunset Game Lodge.

On the plus side the accommodation and furnishings are first class. The rooms are beautiful and well maintained. There are 6 rooms around the pool but only one was let while we were there. We were pretty much left to our own devices and there was very little customer service. We could not even find the place that our host booked for dinner and when told that we could not find the other Lodge we only received an oh. All rooms share a well furnished kitchen but sharing this with 5 other couples may be difficult. It would be great for booking the whole lot for a group getaway where all were close friends or relations. When we eventually found the other lodge for eating, they knew how to offer hospitality and we had a great afternoon and last evening in their bar, game drive and great dinner by firelight with drums and great ambience. There is very little in the way of game, but we had some German and Italian guests on the game drive and their excitement was uplifting.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerhard E - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard E
Saam met vriende

Stil, rustig en heerlike ontspanning!

Vriendelike ontvangs en met alles so netjies en skoon het ons dadelik tuis gevoel. Die hulp wat nodig was, was uitstekend en kan ek nie glo daar is iets waaroor mens kan kla nie! Voorwaar 'n wonderlike ondervinding!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sunset Lodge & Safaris se terugvoer

Beste Gerhard

Baie dankie vir die wonderlike resensie!
Dit was waarlik 'n plesier om julle by Sunset te hê.
Hoop ons sien julle gou weer.

Groete
Dewan

Sunset Lodge & Safaris
Phillip V - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Phillip V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik.

Sal wou weet van die ekstra fooi, dit sou ook help om te weet dat die plek nie regtig naby die Blyderivier is nie, maar net in die omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sunset Lodge & Safaris se terugvoer

Hi Phillip

Dankie vir jou resensie. Ek is jammer jy het nie mooi nagevors nie. Op ons webwerf is al die inligting aangaande ligging en wat alles In die omgewing is. Nerens word geadverteer dat ons by die blyde canyon is nie. Die hek toegang fooi vir ons reservaat is ook op ons webwerf aangedui.

Groete

Dewan

Sunset Lodge & Safaris
Carel B - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carel B
Saam met vriende

A lodge with an African safari feel.

We were a group of 7 and had the lodge mostly for ourselves. The boma and the vistas from the deck was the best. Dewan was exceptionally helpful. The rooms each have their own themes which makes for a great choice.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tahlita D - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tahlita D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing.

Ons het baie lekker gebly. Die plek is skoon en netjies en stylvol versier. Sal definitief aanbeveel vir 'n wegbreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hanelie J - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hanelie J

Uitstekende fasiliteit vir privaattyd. Uitstekende waarde vir geld.

Die fasiliteit is uitstekende selfsorgfasiliteit en vriendelike ontvangs.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf R4 800
R4 800 R4 080
per nag, vir 2 mense
Vanaf R4 800
R4 800 R4 080
per nag, vir 2 mense
Vanaf R4 800
R4 800 R4 080
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Guernsey-weg Plaas 153, Klaserie, Hoedspruit, 1380, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb848a8238be9717b31a04946fb09235108acd86e31070913b39b3d3d95f1a05a371fdf11b8920b1ed35d3cb44736afddf21a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R4 800 nouVanaf R4 080 per nag, vir 2 mense 6 5 1 5 Farm 153 Guernsey road Klaserie 1380 Limpopo 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -24.530248863533 31.117629800278
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem