Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sunset Heights 76

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sondela-keeromstraat, Langebaan, 7457, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Tydelik onbeskikbaar

Beskrywing

Sunset Heights 76 is 'n selfsorg-eenheid op die grondverdieping in Langebaan. Dit is gerieflik naby Club Mykonos en die Laguna Mall wat dit ideaal maak vir gaste wat 'n Weskus-wegbreek met 'n gerieflike, huislike atmosfeer soek.

Die eenheid bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuisie en 'n leefarea. Beide slaapkamers het 'n dubbelbed, en die hoofslaapkamer se en suite-badkamer sowel as die tweede badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, broodrooster, basiese eetgerei en breekware sowel as tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die kombuistoonbank dien ook as 'n etenstafel met stoele. Daar is 'n rusbank en 'n platskerm-TV in die leefarea. Gratis WiFi is ook beskikbaar. Die skuifdeur lei na 'n privaat stoep met 'n piekniektafel en 'n braai-area. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Sunset Heights 76 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Ligging

  • Sondela-keeromstraat, Langebaan, 7457, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Tydelik onbeskikbaar
Tydelik onbeskikbaar
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sondela-keeromstraat, Langebaan, 7457, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf9adc78e3ad691be084f87b55f91b504e740568a532919f1a33bc7f628489fb2acce3baf91e84b948ec154346918518e3a38?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80
Tydelik onbeskikbaar
Sondela CIose Langebaan 7457 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.050334311547 18.050332574799
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem