Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sunset Heights No 49

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.9/5

Jacob Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 13

Jaar gelys 2

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 12 resensies vir Sunset Heights No 49
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Janet K - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janet K
Saam met vriende

Pragtige netjies eenheid.

Was ongelooflik mooi netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anthea K - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anthea K
Gesin met tieners

Beautiful, amazing and peaceful stay.

Myself and my family had the most amazing stay. The place is excellent, and the host was the nicest person. He was always available and very accommodating. We could walk to the mall (that's how close it was to everything). The place is very beautiful and we would definitely visit again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Clayton J - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clayton J
Gesin met tieners

Wonderlik.

Baie rustige en veilige kompleks, die wooneenheid met stoep was lekker om laat aande te sit en kuier met ingeboude braai.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sunset Heights No 49 se terugvoer

Baie dankie Clayton en familie - weereens dankie dat jul Sunset Heights no 49 so netjies gelaat het. Groete. Mynhardt

Sunset Heights No 49
Yolande K - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolande K

Stil, gerieflik, skoon en netjies!

Mynhardt, baie dankie vir jou gasvryheid. Jou plekkie is lieflik, skoon, netjies en beskik oor alles wat ń mens nodig sou hê. Ook baie veilig en sentraal. Sal baie beslis aanbeveel en ook weer besoek. Yolande. Plettenbergbaai.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sunset Heights No 49 se terugvoer

Baie dankie Yolanda,

Ek waardeer dit so baie en weereens dankie dat jul so mooi na Sunset Heights no 49 gekyk het.

Weskus groete.

Sunset Heights No 49
Natasha C - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha C
Gesin met tieners

Clean, safe and convenient.

The apartment was clean and very spacious. It also suited our needs just perfectly because we were close to the venue were we had to attend an event. It is also walking distance to club mykonos and a mall. Only downside was the remote control access. Because there was only one remote it meant the persons that stays behind at the flat had to come open and close the gate for the persons leaving. Other than that the owner was helpful and friendly, which made the stay enjoyable and stress free.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sunset Heights No 49 se terugvoer

Thank you so much Natasha for the great reference. Thanks for you comment regarding the remote - we will see to that.. Regards. Mynhardt

Sunset Heights No 49
Jade K - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jade K
Gesin met tieners

Short wedding anniversary vacation with 2 teenage babysitters.

We had a lovely holiday, albeit short. We really wish we could have stayed longer. Very centrally located, walking distance to a garage, mall and various local small shops, and just down the road from Club Mykonos. No fibre installed but your network is very good if using your own wifi router or cellphone. Would definitely recommend to family and friends, and hopefully I can return for another stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sunset Heights No 49 se terugvoer

Thanks, Jade much appreciated and thanks for looking so good after Sunset Heights no 49.

Sunset Heights No 49
Kleintjie D - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kleintjie D
Saam met vriende

Was heerlike paar dae met pragtige weer en baie mooi huisie om in te bly.

Ons was aangenaam verras deur 'n pragtige skoon en toegeruste huisie om die paar te bly. Dit is naby alles en ek sal beslis weer daar tuis gaan en vir almal aanbeveel. Ons was ontvang deur baie vriendelike Mynhardt en dit was net baie lekker, baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sunset Heights No 49 se terugvoer

Baie dankie Elizabeth - waardeer dit opreg. En dankie dat jul so mooi gekyk het na Sunset Heights no 49.

Sunset Heights No 49
Jolene S - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jolene S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflike plek met alles wat 'n vrou benodig.

Die host was 'n baie gawe, vriendelike man. Was goed vewelkom. Ons het baie lekker gekuier. Plek is in 'n veilige, vriendelike kompleks. Sal baie beslis weer dit bespreek in die toekoms.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sunset Heights No 49 se terugvoer

Baie dankie, dit word baie waardeer. Sunset Heights no 49 groete.

Sunset Heights No 49
Barbara C - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barbara C
Gesin met tieners

Dit was fantasmagories lekker verby.

Ons as gesin het dit baie geniet. My man het gesê ons moet definitief weer gaan en die kinders het dit baie geniet ook.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sunset Heights No 49 se terugvoer

Baie dankie Barbara vir die goeie terugvoer en weereens baie dankie dat jul so mooi na Sunset Heights no 49 gekyk en netjies gelaat het.
Sien uit om jul weer te kan akkomodeer.
Groete. Mynhardt

Sunset Heights No 49
Riaan V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan V

Baie lekker skoon, netjiese verblyf soos jou eie huis.

Lekker geleë, lekker kuierstoep, alles wat mens nodig het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sunset Heights No 49 se terugvoer

Baie dankie Riaan vir goeie terugvoer en dankie dat jul so mooi na Sunset Heights no 49 gekyk en netjies gelaat het.
Groete, Mynhardt

Sunset Heights No 49
Delphine C - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Delphine C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peaceful relaxing.

The place was clean. The host was amazing. Thank you for your hospitality. Close to everything. Will definitely come again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sunset Heights No 49 se terugvoer

Thank you for your positive feedback. It is much appreciated.

Sunset Heights No 49
Brittney B - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brittney B
Saam met vriende

Loved the place!

I booked my parents in at Sunset Heights 49 and they really enjoyed their time there. Peaceful environment with great service.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sunset Heights No 49 se terugvoer

Thank you so much for your positive feedback.
Sumset Heights no 49 greetings.

Sunset Heights No 49
Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sondela-keeromstraat, Sunet Heights 49, Mykonos, 7357, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 7
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4466859b233fb9d232882fad8a53ea3ce292535e173011586a829c999b4b6ca9bde6eefeae7685d7561c76b106115a7b906d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 4) 12 5 1 5 Sondela Close Sunset Heights 49 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.049894 18.050047
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem