Sunset House
Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2 vir verblyf tussen Vrydag en Sondag. Geldig vir verblyf vanaf 18 Jun 2024 tot 8 Aug 2024.
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Chios-straat 6, Calypso-strand, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
-
Vanaf
R4 340R2 893 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Sunset House is 'n ruim selfsorghuis in Calypso-strand in Langebaan. Dit is ideaal vir 'n gesin wat die Weskus wil verken en is stapafstand vanaf die strand.
Hierdie dubbelverdiepinghuis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, 4 badkamers en 'n gastetoilet. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad. Die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die vierde badkamer het 'n stort.
Die ruim leefarea het 'n stylvolle kombuis wat met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n toonbank met stoele toegerus is. Daar is ook 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër. Dit lei na die etenstafel en langsaan is die sitarea met gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV met DStv. Gratis WiFi is beskikbaar.
Daar is 'n tweede leefarea op die onderste verdieping met 'n sitarea, kaggel, TV, etenstafel en ingeboude braai. Daar is ook 'n binnehof met 'n etenstafel en braaigeriewe.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
- Toiletware
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Albert Geverifieer
Eiendomme 68
Resensies 330
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Chios-straat 6, Calypso-strand, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Calypso Beach Langebaan Weskus Wes-Kaap
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Chios-straat 6, Calypso-strand, Langebaan, 7357, Wes-Kaap