LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Sunset on Silver | LekkeSlaap
+46

Sunset on Silver

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Silversingel 1, Kloofendal, Roodepoort, 1709, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R4 200 per nag(plek vir 8)

Beskrywing

Sunset on Silver is 'n lieflike selfsorghuis op 'n heuwel wat omring word deur nog heuwels, valleie en die Kloofendal Natuurreservaat. Die ruim huis het groot balkonne en stoepe waar gaste kan sit en die uitsig geniet.

Die huis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, 3 badkamers, 'n oopplan-kombuis, -eetarea en 2 sitareas, 'n kroeg en speletjieskamer. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, 'n platskerm-TV met Netflix en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede en derde slaapkamer het elkeen 'n dubbelbed en die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die tweede badkamer het 'n bad, toilet en 'n wasbak en die derde slaapkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, ketel, broodrooster en 'n skottelgoedwasser toegerus. Daar is ook 'n toonbank met 2 stoele en 'n waskamer. Die eetarea met 'n etenstafel en sitplek vir 8 gaste is langs die kombuis. Die eerste sitarea het 'n gemaklike rusbank en 'n kaggel en die tweede sitarea het rusbanke en 'n groot platskerm-TV met Netflix. WiFi is beskikbaar. Die kroeg en speletjieskamer het 'n snoekertafel, tafeltennis en 'n ingeboude kroeg. Die huis het ook 'n sauna en masseringspa.

Die balkon en stoep het 'n etenstafel en sitplek elk. Braaigeriewe is beskikbaar. Die agtertuin het 'n swembad en sonstoele.

Daar is oorgenoeg parkeerplek op die perseel agter 'n hek en sowat 20 trappe vanaf die motorhuis na die leefareas.

Slaapplek

’n Bespreking by Sunset on Silver sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Silversingel 1, Kloofendal, Roodepoort, 1709, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R4 200
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R4 200
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Silversingel 1, Kloofendal, Roodepoort, 1709, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9e6edcdad0ca1a45366fc0be46df44e30fe540c297a0534a2dd7b32468a34e740a2e1345449e45ff8b2399788e01b894d9ad?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 200  per nag(plek vir 8) 1 Silver Close Kloofendal 1709 Gauteng 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -26.129640323615 27.890191587435
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!