Sunset Selfcater

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Sunset Selfcater is ’n bekoorlike vakansiewoonstel in Danabaai, ’n rustige bewarea teen die kus naby Mosselbaai. Dié area is bekend vir sy matige klimaat, goue strande, en verskeie natuurlike, kulturele en historiese besienswaardighede.

Verblyf word in ’n eenslaapkamerwoonstel gebied wat ’n privaat ingang het en op die eienaar se perseel is. Die kamer het ’n dubbelbed en die badkamer het ’n stort.

Die oopplan-kombuisie is toegerus met basiese selfsorggeriewe soos ’n yskas, mikrogolf, stoof en tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea het ’n gemaklike bank en TV met DStv, en dit lei na ’n stoep met braaigeriewe en ’n etenstafel.

Gaste kan doendinge soos gholf, swem, visvang, voëlkyk, wynproe, voetslaan en bergfietsry in die area geniet.

Slaapplek

'n Bespreking by Sunset Selfcater sluit in:

1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Badkamer

  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Waaier
  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer

Konferensiegeriewe

  •  Televisie

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Sunset Selfcater gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R600 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za