5 gaste
3 slaapkamers
4 beds
1 badkamer
- 5 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 11:00 - 37 Protea Lane, Kleinkrantz, Wilderness, 6560, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Sunset Shores is 'n bekoorlike eenheid in Kleinkrantz. Dié huis bied maklike toegang tot die warm Indiese Oseaan se strand. Dit is op die hoofpad, in 'n veilige en stil woonbuurt geleë en is naby aktiwiteite soos valskermsweef en 'n boeremark.
Dié huis bied slaapplek aan 5 gaste en beskik oor 3 slaapkamers wat elk 'n slim-TV met Netflix het, asook 'n badkamer, kombuis en 'n eet- en sitarea het. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is 1 enkelbed in die derde slaapkamer. Gaste in hierdie 3 kamers deel 'n badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, basiese eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Die sitarea het gemaklike rusbanke, 'n etenstafel met sitplek vir 4 en 'n knus kaggel. Gratis WiFi is beskikbaar.
Hiér kan gaste ontspan nadat hulle die area verken het en 'n glasie wyn op die stoep geniet. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Pablo Andres Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 37 Protea Lane, Kleinkrantz, Wilderness, 6560, Wes-Kaap
- Gaste dink Sunset Shores het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
37 Protea Lane, Kleinkrantz, Wilderness, 6560, Wes-Kaap
Sien kaart- 5 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 11:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang