Sonheuwel Akkommodasie by Sunset View | LekkeSlaap
+7

Sunset View

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Wentelbaanstraat 17, Steiltes, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R350 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Sunset View is 'n bekoorlike ateljee-eenheid met sy eie ingang op 'n privaat woonerf wat 'n stil ligging in Nelspruit het.

Dié gemeubileerde ateljee-eenheid het 'n oopplan-uitleg en slaapplek vir maksimum 2 gaste. Die slaaparea het 'n koningingrootte-bed, 'n TV met DStv en 'n plafonwaaier. Die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Sunset View het 'n yskassie, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe. Buite is daar 'n klein onderdakstoep met 'n tafel en 2 stoele.

Daar is parkeerplek op die perseel. Gaste kan gerus die swembad op die perseel gebruik.

Slaapplek

’n Bespreking by Sunset View sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 89 resensies vir Sunset View
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • Wentelbaanstraat 17, Steiltes, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
  • Gaste dink Sunset View het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R350
per nag (plek vir 2)
Vanaf R350
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Wentelbaanstraat 17, Steiltes, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAvUDy1C7XGUKaEr4Rc0ElLh8elheerRT3vJhwlVxbMAvXWDyc5z?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R350  per nag (plek vir 2) 89 5 1 5 17 Wentelbaan Street Steiltes 1200 Mpumalanga 086 999 0018 15:00-22:00 09:00 -25.50309 30.99874
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za