Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sunset View

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Serah Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 3 resensies vir Sunset View
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Lianie D - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lianie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies, skoon en gerieflik.

Sal weer hier bly. Baie netjies, skoon en alles wat nodig is in die woonstel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marietjie Van Greunen W - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie Van Greunen W
Gesin met tieners

Fantasties.

Beste diens, vriendelikheid, behulpsaamheid en sommer net perfek. Vyfster!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sunset View se terugvoer

Baie dankie, ek waardeer jou goeie terugvoering. Dit was 'n plesier om besigheid met julle te doen en verwelkom julle weer terug in die toekoms!
Groete
Serah

Sunset View
Zanalee C - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zanalee C

Rustigheid.

Vriendelike diens, alles is mooi netjes en skoon, linne ruik fantasmagories. Baie privaat en rustig. Geriewe vir winter is daar wat die cherry op die koek was vir 'n koue naweek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sunset View se terugvoer

Baie dankie vir die mooi terugvoering, dit was 'n plesier om julle te huisves!
Hoop om julle gou weer te akkommodeer.
Groete
Serah

Sunset View
Vanaf
R1 720
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 720
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 720
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lobelia-straat 26, Heldervue, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfca86a0bbc42265affdd15ac2f5652448d29e262bf97f02a75f5116f4fda47bb6872a5895e6acd55d22fb573d5545353839a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 720 per nag, vir 4 mense 3 5 1 5 26 Lobelia Street Heldervue 7130 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -34.064015752715 18.821549879168
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem