Sunset Villa
Opsomming van Resensie
Alex D - Nov 2020
Gemiddeld
Pragtig.
Sunset Villa's terugvoer
Baie Dankie. Kom gerus weer. Sonja
Raymondy P - Nov 2020
Gemiddeld
Fantasties.
Sunset Villa's terugvoer
Baie Dankie Raymondy
Kom asb weer.
Sonja
Ohna P - Sep 2020
Gemiddeld
Ons het baie lekker gebly en het sowaar gerus.
Ilse V - Sep 2020
Gemiddeld
Dankie baie vir heerlike verblyf.
Sunset Villa's terugvoer
Ek is so bly julle het dit geniet. Kom asb weer.
Sonja
Trix G - Feb 2020
Gemiddeld
Pragtig en baie lekker gekuier.
Sunset Villa's terugvoer
Baie Dankie Trix. Kom asb weer.
Sonja
Annelize M - Sep 2019
Gemiddeld
Die huis voel soos 'n huis en ons het dit baie geniet.
Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.
The house feels like a home and we enjoyed it very much.
The alterations made to the property since we've last been there is very practical. We missed the family entertainment room though.
Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.
Annelize S - Aug 2019
Gemiddeld
Alle verwagtinge oorskry. Fantasties.
Sunset Villa's terugvoer
Thank you Annelize.
You are welcome back anytime.
Britney S - Jul 2019
Gemiddeld
Dis 'n fantastiese ondervinding en 'n lekker plek om jou skoene uit te skop en te rus.
Sunset Villa's terugvoer
Dankie Britney
Julle is enige tyd welkom om terug te kom
Sonja
Renee B - Jan 2019
Gemiddeld
Was heerlik!
Sunset Villa's terugvoer
Baie dankie Renee. Julle is altyd weer welkom om terug te kom.
Sonja
Louise V - Des 2018
Gemiddeld
Baie goeie diens en huis is goed ingerig en baie netjies.
Sunset Villa's terugvoer
Baie Dankie Louis. Julle is altyd welkom om weer te kom.
Sonja
Leah E - Okt 2018
Gemiddeld
Looking forward to going back!
Sunset Villa's terugvoer
Thank you Leah. We are so happy that you enjoyed the Villa. Sonja
Runette T - Jul 2018
Gemiddeld
Great location. Within walking distance of shops, beach and restaurants.
Sunset Villa's terugvoer
Thank you for the wonderful review, Runette. We are looking forward to making every stay at Sunset Villa even better.
Regards,
Sonja
William D - Jan 2018
Gemiddeld
Awesome.
Sunset Villa's terugvoer
Thank you William.
Hope you come again.
Lizanne C - Jan 2018
Gemiddeld
Heerlike ingerigte huis naby die strand en besienswaardighede.
Sunset Villa's terugvoer
Dankie vir die terugvoering. Julle is altyd weer welkom.
Bronwyn V - Nov 2017
Gemiddeld
The house was absolutely lovely, it was like staying in a really grand home. I would absolutely recommend this place.
Lees meerSunset Villa's terugvoer
Thank you for the wonderful review Bronwyn. You are welcome to come back anytime.
Leroy H - Okt 2017
Gemiddeld
Wonderlike huis - sal weer terugkom.
Sunset Villa's terugvoer
Baie dankie Leroy. Hoop om julle weer te ontvang.
Groete
Sunset Villa
Melissa R - Jul 2017
Gemiddeld
Onvergeetlike naweek met so baie om te doen sonder om die huis te verlaat.
Sunset Villa's terugvoer
Thank you Melissa and friends for your great review. It was a pleasure to have you guys stay and so happy that you enjoyed your stay. Please come again.
Lynne S - Mrt 2017
Gemiddeld
Stunning home, tastefully furnished. So much to do regardless of age.
Sunset Villa's terugvoer
Thank you Lynne. You are always welcome.
Sonja
Britney S - Des 2016
Gemiddeld
Dit was uitstekend.
Jacques O - Sep 2016
Gemiddeld
Wonderful and well-kept home and ideal for families.
Lees meerFrancien N - Sep 2016
Gemiddeld
Dis 'n heerlike kuierhuis!
Sunset Villa's terugvoer
Ek is so bly die Nel's het dit geniet. Ons is dankbaar vir die ondersteuning. Hulle was goeie gaste om te hê.
Ek hoop om hul weer te ontvang.
Sonja
Lizle W - Sep 2016
Gemiddeld
'n Pragtige huis met alles wat jy nodig het. Sal definitief weer terug wil gaan.
Sunset Villa's terugvoer
Baie dankie Lizle. Jul is enige tyd weer welkom. Dankie ook dat jul alles so netjies gelaat het.
Groete,
Sonja
- Kapasiteit: 10 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Buitenkantstraat 60, Yzerfontein, Kaapstad, 7351, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom