LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Suntouched Inn | LekkeSlaap
+21

Suntouched Inn

  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Sarel Cilliersstraat 58, Napier, 7270, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R300 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Suntouched Inn is 'n gaste-lodge in die rustige, plattelandse dorpie, Napier. Dit is die ideale basis vanwaar die Overberg verken kan word. Die lodge bied gerieflike verblyf, 'n swembad, restaurant en 'n kroeg wat ten volle gelisensieer is.

Verblyf is beskikbaar in 3 gastekamers in die hoofhuis, 2 selfsorgkothuise en 'n kampeerplek. Die kamers is individueel versier en van die kamers het 'n TV met sekere DStv-kanale. Die meeste van die kamers het 'n en suite-badkamer en sommige het toegang tot 'n gedeelde badkamer. Elke kamer het 'n verwarmer en 'n waaier. Een van die selfsorgkothuise is 'n ou skuur op die perseel wat in 'n karaktervolle kothuis, The Barn, omskep is.

Dié verblyf is ideaal vir kontrakwerkers, groepbesprekings, motorfietsryers, geleenthede of 'n gesinswegbreek.

Gaste kan gerus by die swembad uitspan, in die restaurant of by die kroeg 'n ete of 'n drankie geniet, of van die gemeenskaplike braaigeriewe gebruik maak. WiFi is beskikbaar.

Suntouched Inn is 40,3 km vanaf Arniston se pragtige strande, 48,5 km vanaf Struisbaai, en 54,5 km vanaf Kaap Agulhas. Kaapstad is 169 km ver.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 4 resensies vir Suntouched Inn
Netheid
4.5/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Sarel Cilliersstraat 58, Napier, 7270, Wes-Kaap
  • Gaste dink Suntouched Inn het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Napier Overberg Wes-Kaap
Vanaf R300
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R300
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Sarel Cilliersstraat 58, Napier, 7270, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA31UXiiD2ciFNbhsoVnTgNOETAnKAQtccwX6XKUVNkwzltvQS2k?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R300  per nag (vir 2 persone) 4 5 1 5 58 Sarel Cilliers Street Napier 7270 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-21:00 11:00 -34.471984708584 19.897632300854
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!