LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Sunward Guesthouse | LekkeSlaap
+17

Sunward Guesthouse

20 resensies
Gastehuis
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Harmonielaan 27, Sunward Park, Boksburg, 1459, Gauteng
  • Geen kinders onder 12
  • Vanaf R700 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Sunward Guesthouse is net 'n kort motorrit van die OR Tambo Internasionale Lughawe af en bied gerieflike verblyf vir sakereisigers en vakansiegangers wat Boksburg besoek.

Die gastehuis het 4 slaapkamers wat gerieflik ingerig is, elkeen met sy eie en suite-badkamer en privaat ingang. Die eenhede word ook daagliks skoongemaak. Daar is 'n braai-area met 'n grasdak en 'n tuin wat goed in stand gehou word waar gaste kan ontspan na 'n lang reis. Gaste kan die dag met 'n smaaklike ontbyt teen R50 per persoon begin.

Die lapa kan maksimum 10 persone akkommodeer en kan vir geleenthede of braaie bespreek word. Dit is van Maandae tot Donderdae 11:00 - 18:00 beskikbaar.

Dit is in 'n stil doodloopstraat, gerieflik naby verskeie hoofpaaie en snelweë wat dit die ideale basis maak om Johannesburg te verken. Dit is sentraal geleë na aan verskeie restaurante, inkopiesentrums, privaat hospitale, kerke, tennisklub, gholfbane en die Carnival City Casino.

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 20 resensies vir Sunward Guesthouse
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Harmonielaan 27, Sunward Park, Boksburg, 1459, Gauteng
  • Gaste dink Sunward Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Harmonielaan 27, Sunward Park, Boksburg, 1459, Gauteng
  • Geen kinders onder 12
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDY3NDNhM2VkLTYyZmItNDZlMi1iYTBhLTk0ODEzZTFhN2M1Mg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R700  per nag (vir 2 persone) 20 5 1 5 27 Harmonie Avenue Sunward Park 1459 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -26.254797 28.246534
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!