Kommetjie Akkommodasie by Surf Way | LekkeSlaap
+30
+30

Surf Way

Selfsorg
  • Vanaf R6 634 per nag (plek vir 8)
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Surf-weg 4, Kommetjie, 7975, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 10

Beskrywing

Surf Way is 'n pragtige strandhuis langs die branderplankryers se parkeerarea by Long Beach in Kommetjie, 'n stil Kaapse voorstad aan die kus. Kommetjie is aan die westekant van die Kaapse Skiereiland en spog met bekende besienswaardighede soos Imhoff-plaas, Slangkop-vuurtoring en Long Beach waar kreef gevang kan word.

Dié smaakvol versierde huis het 4 slaapkamers en slaapplek vir 8 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed, 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort en bied toegang tot 'n onderdakstoep. Die tweede en derde slaapkamers het koningingrootte-beddens en die vierde slaapkamer het 'n driekwart-stapelbed. Die tweede, gedeelde badkamer het 'n bad en stort en aparte gastetoilet.

Die kombuis is volledig toegerus en het 'n gasstoof en -oond, yskas-vrieskas, Nespresso-masjien, wynyskas, mikrogolfoond en skottelgoedwasser. Die kombuis lei na die oopplan-leefarea en -eetarea. Daar is 'n etenstafel vir 10 en 'n informele sitarea met rottangmeubels. Dié vertrek bied toegang tot 'n stoep. Die meer gesellige sitkamer het 'n TV met sekere DStv-kanale, wit rusbanke en 'n kaggel. WiFi is beskikbaar.

Die onderdakstoep het stoepmeubels en 'n eetarea vir 4. Daar is 'n plonspoel wat met sonkrag verhit word, 'n buitestort en 'n braai-area. Daar is ook 'n privaat tuintjie en die dek op die dak bied 'n pragtige see-uitsig.

Slaapplek

’n Bespreking by Surf Way sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Stapelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xStapelbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Ligging

  • Surf-weg 4, Kommetjie, 7975, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R6 634
per nag (plek vir 8)
Vanaf R6 634
per nag (plek vir 8)
Vanaf R6 634
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Surf-weg 4, Kommetjie, 7975, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 10
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGE0YTM5OTFlLTVjNzEtNDk0Yy1hYmE5LWYwOThlMjU4OWUyYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R6 634  per nag (plek vir 8) 4 Surf Way Kommetjie 7975 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -34.1375897 18.3277939
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za