Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Surfers Heaven

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

George Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 29

Jaar gelys 2

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 29 resensies vir Surfers Heaven
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Arthur M - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arthur M
Gesin met tieners

Sea view!

Awesome plek, ons het baie lekker gebly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ulizmari B - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ulizmari B
Gesin met klein kinders

Besonderse ligging.

Ons het verskriklik lekker gebly! Die groot grasperk en duine is ideaal om kinders besig te hou. Die kombuisie is bietjie klein maar dit het ons glad nie gepla nie. Die eienaar is 'n baie aangename mens. Ons sal vir seker weer daar bly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charles George F - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charles George F
Saam met vriende

Awesome, I'll be back.

I enjoyed everything and I could see that the owner looks after everything well.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jean-francis V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jean-francis V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beste wegbreek ooit!

Uitstekende plek en fantastiese diens!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marisa D - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marisa D
Saam met vriende

Best kept secret op die Weskus.

Was heerlik, ons kom weer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Malan D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Malan D

Absoluut waarde vir geld.

Ons as gesin (5 volwassenes) het die oorbly baie geniet. Mooi wit strand, skoon en kilometers lank. Mooiste sonsondergange ervaar. Baie van die mooi omgewing ook gesien - buurdorpe so naby en elkeen het sy eie karakter. Wind bly 'n faktor.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bertus H - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bertus H
Saam met vriende

Awesome tyd saam met vriende.

Was regtig baie lekker, veilig en die view was great!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Freddie O - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Freddie O
Gesin met tieners

Ons het vreeslik lekker gekuier by Surfers Heaven.

Ons is baie vriendelik ontvang. Die huis was baie netjies en skoon en die uitsig ongelooflik mooi. Sal beslis weer hier bly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Francois G - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois G
Saam met vriende

Lieflike huis, perfek geleë reg langs die strand.

Surfers Heaven is 'n versteekte juweel aan die Weskus. Asemrowende uitsigte, 'n paar tree vanaf die strand en die huis is toegerus met alles wat jy kan benodig. Daar is ook 'n dubbel garage vir voertuie, drie TV's met volle DSTV-pakette, asook 'n lieflike onderdak braai op die stoep, met onbelemmerde seeuitsigte. Die huis is in 'n sekuriteitskompleks geleë, so dit is baie veilig. Ons het 'n wonderlike tyd gehad en sal hopelik vinnig weer kuier. Beste waarde vir geld. Die eienaar, Pieter, is 'n verskriklik vriendelike man en het geweet dat ons enige tyd op sy nommer kan druk. Dankie, Pieter, ons het verskriklik lekker by jou plek gekuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Avril C - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Avril C
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Heerlike naweek in St. Helenabaai by 'n lekker blyplek.

Pieter van Surfers Heaven is n uitstekende gasheer. Die eenheid is baie netjies en goed toegerus. Selfs te midde van beurtkrag was daar genoeg hulpmiddels om ons verblyf aangenaam te maak. Lekker geleë. Sal dit sterk aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Erlo G - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Erlo G
Saam met vriende

Amazing.

Amazing views from house, awesome host, very friendly, house is nice and spacious, perfect for a group of people.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riekie P - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riekie P

Was baie lekker gewees.

Alles was daar wat ons nodig gehad het en alles was skoon en netjies. Eienaar ook op erf gebly maar ons het om omtrent nie gesien nie. Was baie lekker gewees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tracy D - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tracy D
Gesin met tieners

Beautiful scenery with a lovely clean and spacious living space, such a treat!

Thanks so much for the great weekend away, we would love to come back again!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marikie F - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marikie F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker!

Pieter, eienaar van Surfers Heaven is 'n great mens! Bereid om met enige iets te help!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dalene H - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dalene H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was wonderlik.

Hiedie is 'n ongelooflike tweevlakhuis met die beste view van altwee stoepe! Alles vanaf 200 percale cotton-beddegoed tot alles anders in die huis en veral die toebehore in die kombuis, is tops. Niks ontbreek. Die stoep het lekker stoele, ingerigte braai en tot 'n sonsambreel, indien benodig. Kry 'n sak hout, blitz, 'n liter melk en 'n pak ys op die huis. Die eienaar, Pieter, lig jou volledig in hoe alles werk, baie vriendelik en respekteer jou privaatheid. Tot hondekinders is welkom met 'n binnehof vir hulle om in te bly as jy uitgaan. Ons gaan weer kom kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Arthur B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arthur B
Gesin met tieners

Was ongelooflik. Pieter Simon het ons self ontmoet. Baie vriendelik en behulpsaam. Die perfekte plek vir 'n lekker naweekwegbreek.

Alles was perfek. Ons sal enige tyd weer gaan. Lanklaas so lekker gekuier. Beste see-uitsig en naby aan see vir kinders om te gaan speel. Sonsopkoms en sonsak was ongekooflik. Baie veilig en kan net dankie se. Sien gou weer Pieter Simon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Simoné M - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Simoné M
Saam met vriende

Heerlik ontspannend.

Surfers Heaven is die ideale plek vir 'n ontspannende wegbreek. Dis baie skoon en baie goed ingerig. Ek sal dit beslis aanbeveel!

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jeanette V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanette V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Little piece of heaven.

Pleasant stay at Surfers Heaven. Friendly service from the owner and privacy was respected. First thing you notice every morning was the dolphins playing in the waves and the clean white stretch of beach. A golf club is close for an early stroll and breakfast during the morning loadshedding. Relaxing to charge the soul.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liezel L - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfekte wegbreekplekkie.

Sien die sterre. Veilige, gehalte akkommodasie met asemrowende see-uitsigte en vriendelike, proffesionele diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yolandre S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandre S
Gesin met tieners

Heerlik gekuier, net te kort.

Baie goed geleë. Goed toegerus. Die kombuis benodig net ʼn koffie masjien of 'plunger' as jy ʼn koffie-afhanklike is. Sal Surfers Heaven weer gebruik in die toekoms.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerrie V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrie V
Gesin met tieners

Puik.

Ons het dadelik tuis gevoel en lekker gebly. Ons gasheer het ons laat voel asof ons tuis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sue A - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sue A

Lovely, hospitable and excellent location, thank you!

One of the best self-catering stays we have ever experienced. Friendly host, lovely linen, well-stocked kitchen - very nice estate and house beautifully located on the beach overlooking a pretty bay.

  Nuttig  (2)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Agnes C - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Agnes C
Saam met vriende

Uitstekend.

Dis 'n wondeike plek om te ontspan. Die eienaar was baie vriendelik en behulpsaam. Ek sal dit vir enige persoon aanbeveel om te besoek. Mooi sonsondergang en die water lekker warm om in te swem.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Theodore V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theodore V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was fantasties.

Alles was soos ons dit verwag het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Surfers Heaven se terugvoer

Baie dankie Theodore.
Hoop sien julle weer binnekort.
Groete
Pieter Simon

Surfers Heaven
Lindy E - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindy E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige ligging en als wat ons nodig gehad het vir 'n heerlike naweek van lekker rus en ontspan!

Ons het 'n heerlike naweek gehad. Alles was baie netjies en skoon, en ons het elke klein detail waardeer. Alles was daar was ons nodig gehad het. Die uitsig is asemrowend en Pieter se kommunikasie voor en na ons kuier was uitstekend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Surfers Heaven se terugvoer

Baie dankie Lindy.
Sien daarna uit om julle weer te hier te hê.
Groete.
Pieter Simon

Surfers Heaven
Pieter B - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter B
Gesin met klein kinders

Pragtige Weskus-wegbreek.

Ons was baie in ons noppies met ons kuier. Die plek is groot genoeg vir 5 mense om gemaklik te slaap. Die stoep is wonderlik vir kuier en die branders in die agtergrond en die uitsig is asemrowend mooi. Jy is letterlik op die strand binne in Shelley Point se estate en ons het baie veilig gevoel. Alles wat jy nodig het vir etes voorberei is reeds daar. Die braai kom met 'n sakkie hout selfs! Daar is 2 areas met groot TV's vir rugby kyk en die banke is gemaklik. Die beddens is gemaklik en die storte werk baie goed. Die eienaar is glad nie in jou pad nie en ons sal definitief weer daar gaan kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leanne J - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leanne J
Saam met vriende

Ongelooflik, fantasties, gasvry, rustig en veilig.

Ek persoonlik voel Surfers Heaven is elke persoon se droom-destinasie. Dit is veilig en het 'n pragtige see-uitsig. Dit wat jy sien is wat jy kry. Dit het verskeie aktiwiteite wat gedoen kan word. My man is lief vir gholf en het die baan verskriklik geniet. Dit is ideaal vir vissermanne en het 'n lekker kus-staproete. Die eienaar is baie vriendelik en het ons baie tuis laat voel. Baie dankie Pieter. Jy sal ons beslis weer sien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kevin T - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kevin T
Gesin met klein kinders

It was amazing and very quiet.

We loved the fact that it had TVs in both lounges. Upstairs balcony and downstairs patio. TV in main bedroom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Surfers Heaven se terugvoer

Baie dankie Kevin.
Sien daarna uit om julle weer te onthaal.
Vriendelike groete
Pieter

Surfers Heaven
John H - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John H
Gesin met tieners

It was awesome and the host was very welcoming.

The whole weekend was amazing. The house is well situated. Perfect view of the sea.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Surfers Heaven se terugvoer

Dankie John
Dit was 'n voorreg om julle te kon huiisves.
Sien daarna uit om julle eendag weer te sien.
Vriendelike groete
Pieter Simon

Surfers Heaven
Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 11de Straat 8, Shelley Point, 7384, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf01f63bf6984132229724c334e51bd27a28940b718436fb5998af8e91f7fc600ead0a4375591e577715463fc956b6b6f6923?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense 29 5 1 5 8 11th Street Shelley Point 7384 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.703279397636 17.969087756818
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem