Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Red Door

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Anneke Geverifieer

Eiendomme 21

Resensies 86

Jaar gelys 5

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 9 resensies vir The Red Door
Netheid
4.1/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
3.7/5
Ruben J - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Ruben J
Gesin met tieners

Ons het lekker gekuier, ons eerste keer in Pringle. Pragtige dorp. Wind is erg!

Die eenheid is beslis kleiner as wat dit lyk op die foto’s, maar het alles wat nodig is. Vir twee weke verblyf is wasgoed skoonkry 'n probleem sonder 'n wasmasjien. Die 'Laundromat' in die dorp was ook oorlaai en kon nie help nie. Die son in die middag wat direk op stoep en in sitkamer skyn is nogal erg, 'blinds' of gordyne in die sitkamer sal baie help. Die buitekant van die eenheid benodig onderhoud, baie van die houtpanele aan die buitekant het afgeval (sekerlik afgewaai) en daar lê buitebande die tuin vol wat seker deur die bobbejane van onder die eenheid uitgerol is. Die gebou buite lyk onnet. Die asblik was na dag drie vol en is nooit leeggemaak nie, al het ons die asblik tot in die pad gestoot op Donderdae (wat ons verneem het die dag van leegmaak is). Ons kon darem verdere sakke na die stortterrein by die ingang van die dorp neem om weg te gooi. Maar die uitsig en sonsondergange is asemrowend, eenheid binne is baie netjies en skoon. Die gasvrou het baie altyd vinnig reageer op versoeke en hulp.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Red Door se terugvoer

Beste Ruben
Dankie vir terugvoer. Die huis se onderhoud sal opgeknap word, maar die buitebande teen die duin onder die huis stut die sand met plantegroei wat mettertyd dit verberg. Oor die munisipale vuilgoed verwydering wat ongereeld plaasgevind het, het ons ongelukkig geen beheer nie. Daar is drie wasserye op die dorp, maar ek sal aan die eienaar noem dat dit nodig is. Baie dankie

The Red Door
Elmare J - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Elmare J
Gesin met tieners

Die foto's was misleidend, die huis was baie kleiner as wat die foto's voorgestel het. Definitief te klein vir 7 mense, ons was net 5 en die spasie was beknop.

Die bobbejane is lastig, ons wou ontspan maar kon letterlik nie 'n venster of deur ooplos nie. Dus het ons totaal ingehok gevoel. Die slaapeenhede raas verskriklik as die wind waai a.g.v. los panele op die kante. Die matrasse op die dubbelbeddens is glad nie gerieflik nie. Dit is hard en dus het ons nie 'n goeie nagrus gehad nie. Die stortpaneel in die een en-suite is weg en dus kon ons nie daardie stort gebruik nie want die vloer het sopnat geraak. Die feit dat daar net gasbraaigeriewe is, is 'n probleem. Suid-Afrikaners braai met hout, dus is dit meer geskik vir buitelanders. Geen toemaakbraaibak in die kombuis nie. Yskas te klein vir lang verblyf. Geen televisie 'n probleem, veral as jy saam met jou kinders weggaan. Ons het die feit dat daar geen televisie is nie gemis in die detail. Daar was geen toesluit swart dromme nie en moes ons alle vullis wegry. Andersins was die view beautiful!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Red Door se terugvoer

Beste Elmare.
Jammer dat jul net die negatiewe raakgesien het. Ons adverteer die huis soos is met geen tv en gasbraai. Dis 'n container huis so die kamers is natuurlik nie reusagtig. Darem bly jul het die uitsig geniet.

The Red Door
Gaylene P - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gaylene P
Saam met vriende

Fabulous container home.

There needs to be blinds at the window above the bath as there is no privacy if people are on the patio. The hot water situation needs to be addressed. Water changes from hot to cold when one is having a shower.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Red Door se terugvoer

Thank you Gaylene. I will advise the new owners. As for the hot water, unfortunately there is a pressure issue with water in the whole of Pringle Bay and therefore the flame of the gas geyser will fluctuate according to the pressure making the temperature sometimes uneven. We will look at a solution

The Red Door
Nikki S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nikki S
Saam met vriende

Lovely, simple accommodation with beautiful view of beach from deck. The agent, Anneke, also very friendly and helpful.

Lovely place. Beautiful view from deck. Dog friendly, however very small 'garden area' with no fence. Only 5 minute walk from beach. Managing agent Anneke very friendly and helpful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Red Door se terugvoer

Thank you Nikki. Please book again soon.

The Red Door
Edward H - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Edward H
Saam met vriende

Stunning view!

Sitting out on deck and looking out over the bay was amazing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louise B - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise B
Saam met vriende

Great value, amazing views, peaceful.

Wow, we were pleasantly surprised by the beautiful ocean view on the balcony and the little grass courtyard overlooking the mountain was a bonus. The house was equipped with everything we required and the books were a bonus. Thank you for sharing the home with us. We really enjoyed our stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mathieu R - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Mathieu R
Gesin met tieners

Incredible view.

Local agent is well organized. House nice and tidy.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Gesin met klein kinders
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Samantha F - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samantha F
Gesin met tieners

Stunning location

Funky house with views in all directions but the best part: you see the surf from the lounge & kitchen so can 'watch your kids' from the house. Unexpected rain and cold didn't put a damper on things as lovely wood burning stove to keep the place warm.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf R4 800
R4 800 R3 200
per nag (plek vir 7)
Vanaf R4 800
R4 800 R3 200
per nag (plek vir 7)
Vanaf R4 800
R4 800 R3 200
per nag (plek vir 7)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Allan-weg 602, Pringlebaai, 7196, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA80e126a93cd996251c5b791184fc7840326d653ec5dab48ebc38be440dcbea6f4d592a354df4e0dfcd1a8d538165107d8bc3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R4 800 nouVanaf R3 200 per nag (plek vir 7) 9 5 1 5 602 Allan Road Pringle Bay 7196 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.34105301681 18.832217008598
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem