20% af Kry 20% af vir verblyf wat 3 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
Oudtshoorn Akkommodasie by Surval Boutique Olive Estate | LekkeSlaap
+70
+70

Surval Boutique Olive Estate

  • Langtermynverblyf-aanbod - Kry 20% af
  • Vanaf R1 392 R1 114 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 70 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Op die pad wat Kangogrotte toe gaan, Buffelsdrift, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Surval Boutique Olive Estate is sowat 4,5 km buite Oudtshoorn op die R328-pad teen die voet van die majestueuse Swartberge in die Klein Karoo geleë. Dit is die ideale oornagplek vanaf die Kaapse Wynlande op pad na die Tuinroete of vir gaste wat die Klein Karoo wil verken. Dit is naby die Kangogrotte en verskeie ander besienswaardighede rondom Oudtshoorn.

Daar is 31 stylvolle en luukse slaapkamers met 'n plattelandse atmosfeer: 'n gerieflike wittebroodsuite, luukse kamers, gesinsvriendelike kamers en enkelkamers vir enkelreisigers.

Elke kamer het lugversorging, 'n satelliet-TV, gratis WiFi, 'n kluis, 'n yskassie, koffie- en teemaakgeriewe en 'n aparte ingang.

Surval Boutique Olive Estate bied ook 'n aandete-ervaring soos min by die restaurant, Su Casa. Die spyskaart is geïnspireer deur produkte uit die plaaslike Klein karoo-streek wat gekombineer word met internasionale flair. Su Casa is deel van die Confrêrie de la Chaíne des Rôtisseurs, 'n internasionale gastronomiese vereniging wat in 1950 in Parys begin is en sy oorsprong dateer uit 1248. Dié vereniging is toegewy aan keurige eetervarings.

Die spyskaart reflekteer die verlede en bring hulde aan klassieke geure en disse wat deur die jare gewild gebly het. Hier sal jy heerlike, eenvoudig heilsame maaltye geniet wat jou 'n eetervaring soos min sal bied.

'n Gevulde en toeganklike wynkelder waar jy uit die versameling puik Suid-Afrikaanse wyne kan kies is ook beskikbaar. Surval Boutique Olive Estate het net die beste variëteite waarvoor Suid-Afrika bekend is.

Su Casa het spesiale onthaalopsies vir troues, konferensies en enige ander spesiale geleenthede of funksies.

Ons nooi jou graag om 'n luukse en eksklusiewe wêreld te kom beleef waar die tyd sommer stilstaan en jy elke oomblik behoorlik kan koester, of jy nou vakansie hou of op 'n sakereis is.

Nabygeleë besienswaardighede sluit die Kangogrotte, Cango Wildlife Ranch, Wilgewandel. die Karusa-wynkelder, Art Karoo-kunsversameling, Rust-en-vrede-waterval, TBI Adventures, wildritte, die CP Nel Museum, Le Roux-dorpshuis, Arbeidsgenot en verskeie voetslaan- en fietsryroetes in die omgewing in.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Internet
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 22 resensies vir Surval Boutique Olive Estate
Netheid
5.0/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Op die pad wat Kangogrotte toe gaan, Buffelsdrift, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Gaste dink Surval Boutique Olive Estate het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R1 392
Vanaf R1 114
per nag (vir 2 persone)
was R1 392
Vanaf R1 114
per nag (vir 2 persone)
was R1 392
Vanaf R1 114
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 70 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Op die pad wat Kangogrotte toe gaan, Buffelsdrift, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDE5MGUyZGU2LTUyYzAtNDIyYS1iMGNiLWVlMWE5Zjc5Nzg2NA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 392, nou Vanaf R1 114  per nag (vir 2 persone) 22 5 1 5 Road to Cango Caves Buffelsdrift 6620 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -33.534804 22.235217
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za