+55
Hotel in Oudtshoorn

Surval Boutique Olive Estate

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 29 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.5
Veiligheid
4.8
Johann S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2026

Wonderlike ervaring. Diens is uitstekend. Ontbyt is ongelooflik. Restaurant en aandete baie goed.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nico S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Lieflike plek met sout van die aarde personeel. Ons was die naweek daar vir 'n troue. Puik diens en vriendelike personeel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jono B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Exceptional food and service making for a special getaway! Fantastic! Nothing was too much trouble.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christo V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2024

Lekker stil en rustig - ons het die verblyf geniet. Die verblyf was uiters aangenaam. Aandete: My eggenote se Filet was lekker en soos sy bestel het. Ek het Rib oog bestel, maar dit het glad nie aan die verwagting voldoen nie. Gaargemaak soos ek versoek het, maar die snit was swak; omtrent 25% van die vleis was 'n sening. Nie wat ek al by ander restaurante ervaar het nie, en vir die prys verwag mens topgehalte.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Dewet B
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2023

Mooi kamers en restaurant. Mooi kamers en goeie restaurant op pad na Kango-grotte.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Angelica J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
2.8
Nov 2022

Pragtige plek met nie die beste diens en restaurant nie. Pragtige plek. Skoon kamers. Restaurant ervaring sleg met amper alles op menu nie beskikbaar om te bestel. WiFi het nie gewerk die hele verblyf nie.

Netheid
5.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Anton R
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2021

Wonderlike plek! Ons sal beslis weer hier kom kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chris V
1 nag
4.4
Jan 2020

Baie lekker. Kamers baie netjies, ontbyt uit die boeke. Bedens baie gemaklik.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Annemarie M
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2019

Mooiste uitsig en vriendelikste personeel. Ons is hartlik ontvang deur die vriendelikste, behulpsaamste personeel. Die restaurant het die mooiste uitsigte en ons kos was smaaklik. Ek was gerus as die kinders self omgeloop het na die speelplekkie. Als in die kamers was netjies en skoon. Ons sal definitief weer daar oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan D
1 nag
5.0
Jan 2019

Gehalte-verblyf. My kamer was netjies en goed toegerus met 'n gemaklike bed, klein yskassie en TV met beperkte DStv-kanale (beeldkwaliteit nie watwonders, maar ek kyk elk geval nie TV nie, so dit het persoonlik nie gepla nie). Die kamer het 'n glasdeur na die aangrensende eenheid gehad en die bure se gesprekke was dalk 'n bietjie te duidelik hoorbaar. Die omgewing is rustig en het pragtige uitsig na die Swartberge. Ontbyt was heerlik en genoeg verskeidenheid met 'n hele paar luukses ook.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Shanel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 29

Op LekkeSlaap 14 jaar

Vanaf
R3 730
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R3 730
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R3 730
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Road to Cango Caves, Buffelsdrift, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 59 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbe8a738277d1f8f9c548767217ceb8f5da1d36a3f1cb791adccf3b22ec187b1f609f26560457cc40caf88525e2c1e48b8cc8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 730 per nag, vir 2 mense 29 5 1 5 Road to Cango Caves Buffelsdrift 6620 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -33.534804 22.235217
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang