Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Surya

Selfsorg
  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R43, Surya Estate 213, Baardskeerdersbos, 7271, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 100 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Surya is 'n bekoorlike selfsorg-eenheid op 'n pragtige plaas aan die buitewyke van Baardskeerdersbos. Dit bied ontspannende en gerieflike verblyf aan 'n paartjie of 'n klein gesin.

Die eenheid bied slaapplek aan 2 volwassenes en 1 kind en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die badkamer het 'n stort. Daar is ook 'n slaapbank vir 'n kind in die leefarea.

Die oopplan-leefarea beskik oor gemaklike sitplek en 'n kombuisie. Die kombuisie is met 'n yskassie, gasstoof, broodrooster en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Gaste kan buite op 'n privaat stoep met 'n etenstafel en braaigeriewe ontspan en die uitsig oor die omgewing bewonder. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Surya is onafhanklik van die plaaslike kragnetwerk en bied 'n idilliese naweek- of vakansiewegbreek buite die stadsgedruis en tussen die natuurskoon.

Slaapplek

’n Bespreking by Surya sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Kinderbank vir 1
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xKinderbank vir 1

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Wynproe
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Privaat ingang

Dienste

  • Koordlose internet

Badkamer

  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond

Ekstras

  • Tee en koffie skinkbord

Ligging

  • R43, Surya Estate 213, Baardskeerdersbos, 7271, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Overberg Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 3)
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R43, Surya Estate 213, Baardskeerdersbos, 7271, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4938594d324ed6d58bd1f80e1ab77295ab4158baa03951c36bf8df55d0228904fac84c88f7c8f07f881d5dee8333c99b01f9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 3) R43 Surya Estate 213 7271 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.606934310705 19.571210225935
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem