Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Swallows Nest

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Estelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 36

Jaar gelys 4

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 36 resensies vir Swallows Nest
Netheid
4.6/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.4/5
Nadia C - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Nadia C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Groot teleurstelling

Hierdie was die laaste aand van 'n baie lekker vakansie, maar hierdie instansie was beslis 'n teleurstelling. Ons bespreek juis by julle sodat ons 'n spesifieke kamer kan bespreek. Ons het 'n koningskamer bespreek. Ons is egter in 'n klein enkelkamer geakkommodeer waar 'n dubbelbed ingedruk is. Die koningskamer is groot en kom met kombuisie en sitarea, wat ons toe nie gehad het nie. Met ontvangs is verduidelik dat hulle ons alternatief akkommodeer a.g.v. 'n groepbespreking. Ek sou dink dat 'n instansie mens vooraf inlig as jou akkommodasie afgegradeer word sodat jy die keuse kan uitoefen of jy nog daar wil bly. Die koste vir al die kamers is wel dieselfde, maar ons bespreking was nie eerbiedig nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hennie T - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons was op pad Kaap toe en het lekker uitgerus.

Ons het baie lekker hier oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Swallows Nest se terugvoer

Baie dankie, ons waardeer dit baie.

Swallows Nest
Steven C - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Steven C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik sal weer boek.

Baie lekker gebly. Vriendelike mense en goeie diens. Die ontbyt is ook uitstekend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Swallows Nest se terugvoer

Baie dankie, ons waardeer dit baie.

Swallows Nest
Hannelize F - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hannelize F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Tranquility after facing heavy traffic all day long.

We enjoyed our stay very much. After a long day on the road, we were able to stretch our legs by walking around on the property, and afterwards we enjoyed time outside on the veranda. The bed was extremely comfortable.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Swallows Nest se terugvoer

Thank you so much. We appreciate your review.

Swallows Nest
Riaan M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Riaan M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemiddeld.

Die verblyf was baie lekker, maar ongelukkig het die ontvangspersoneel die indruk geskep dat ons net moet inboek en klaarkry en hulle was nie baie behulpsaam nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anne-marie D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anne-marie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige nag geniet.

Baie dankie vir die goeie ontvangs. Het net een nag oornag. Maar dit was baie rustig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Swallows Nest se terugvoer

Baie dankie Anne-Marie. Ons waardeer dit baie.

Swallows Nest
Ilze E - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilze E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend, wonderlike tuin en verblyf super netjies.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Swallows Nest se terugvoer

Baie dankie, Ilze. Ons waardeer dit baie.
Almal by Swallow's Nest sê baie dankie.

Swallows Nest
Dale H - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dale H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stunning spot, safe and clean. Great hosts.

Amazing location with friendly hosts. The perfect spot to stop over when road tripping from JHB to CPT.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Swallows Nest se terugvoer

Thank you, Dale. We appreciate your support and review. Hope to see you again.

Swallows Nest
Bianca P - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca P

Asemrowend.

Ons het geboek vir 2 van ons aircontegniekiste. Hulle sê dis een van die lekkerste plekke waar hulle nog oorgeslaap het. Dit was rustig, netjies en skoon, en die mense was baie vriendelik. Baie dankie dat julle ons mense laat welkom laat voel het. Groete uit Kaapstad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Swallows Nest se terugvoer

Baie dankie. Ons is baie bly dat hulle dit geniet het. Was net 'n plesier.

Swallows Nest
Fouché J - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Fouché J
Saam met vriende

Baie lekker en aan te beveel!

Kamers is ruim en netjies, met 'n rustige atmosfeer. Parkeerplek is bietjie knap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Swallows Nest se terugvoer

Baie dankie, ons waardeer dit baie.

Swallows Nest
Petrus V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petrus V
Saam met vriende

Baie aangenaam.

Ek kan dit met groot gemak aanbeveel aan enige iemand wat daar wil oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Swallows Nest se terugvoer

Baie dankie Petrus

Swallows Nest
Johan V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustige area en 'n mooi perseel en tuin.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Swallows Nest se terugvoer

Baie dankie Johan ons waardeer dit baie

Swallows Nest
Hennie V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hennie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Regtig 'n mooi plek met 'n tropiese tuin soos jy nie in die Karoo sal verwag nie.

Heerlik om met 'n wyntjie op die stoep te sit en die gesang van die veëvolk te luister. Vriendelike ontvangs gekry by 'n "swaeltjies" wat baie bekoor. Prentjiemooi tuin. Ruim kamer met karaktervolle meubels. Selfs 'n aanbod gehad om vir ons by die winkel op die dorp ys te gaan koop. Klein dingetjies haper egter. Hoekom nie ys in die yskas nie? Wat van twee wynglase by die ander gerei?

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Swallows Nest se terugvoer

Baie dankie Hennie vir jou mooi review. Glo my, ons sal sorg vir die ys en wynglase. Baie dankie vir die raad. Dit help baie.

Swallows Nest
Johan D - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike verblyf en kuier!

Proffesionele, vriendelike mense, waar jy kort na aankoms voel asof jy hulle al jare lank ken!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Swallows Nest se terugvoer

Dankie Johan Altyd lekker om mooi boodskap te kry

Swallows Nest
Gary R - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Gary R
Saam met eggenoot / lewensmaat

A distinct lack of interest in their guests.

No meet and greet on arrival, dark rooms. Slightly run-down appearance, no backup for load shedding. No TV that we could find. We left after one night!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Peter L - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Peter L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Comfortable overnight stay.

Nice facilities and area. The only issue was hearing footsteps from the room above as the ceiling in our room is the floor of the room above.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Swallows Nest se terugvoer

Thank you for your nice review Sorry about the noise upstairs We working on the problem.

Swallows Nest
Stefanus B - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Stefanus B
Besigheidsreis

Nice and quiet.

Very interesting and peaceful town with shops like Wimpy, Steers, Kentucky and petrol pump stations.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Swallows Nest se terugvoer

Baie dankie.

Swallows Nest
Susann S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susann S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie oornagverblyf.

Netjiese en gerieflike oornagverblyf na 'n lang dag se reis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Swallows Nest se terugvoer

Baie dankie Susann.

Swallows Nest
Sue B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sue B
Gesin met tieners

We were pleasantly surprised and really enjoyed our time at Swallows Nest, we will be back.

Swallows Nest is a treat and we had a great afternoon exploring the town of Laingsburg, the Flood Museum is very interesting. We loved our evening walk around Swallows Nest garden and up the hill to get a good view of the town while munching on some of the best biltong from Karoo Biltong in town. Who knew Laingsburg was such a winner?

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Swallows Nest se terugvoer

Thank you for a great review. We appreciate it, dearly.

Swallows Nest
Hennie N - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oase in die Karoo.

Die mooiste plek in die Karoo! Lindie het ons vriendelik ontvang en rondgewys. Ons het heerlik geslaap en is spyt dat ons net 1 nag kon bly. Julle sien ons beslis weer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Swallows Nest se terugvoer

Baie dankie ons hoop om julle gou weer te sien.

Swallows Nest
Wilna V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilna V
Gesin met klein kinders

Baie gerieflik, 'n oase in Laingsburg.

Swallows Nest is 'n baie gerieflike gastehuis in Laingsburg. Dit is 'n ware oase met groot plek waar kinders kan speel en hardloop. Gerieflike gastehuis met heerlike ontbyt. Beurtkrag is bietjie ongerieflik met min lig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Swallows Nest se terugvoer

Baie dankie. Ons waardeer dit baie.

Swallows Nest
Astrid V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Astrid V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolutely beautiful place. Tranquil and spacious.

I loved our short stay there and would love to go back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Swallows Nest se terugvoer

Thank you so much.

Swallows Nest
Santa M - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Santa M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik geslaap.

Die krag was af in die begin, maar dit was oor die hele dorp so vir 'n ruk. Alles was verder lieflik en skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Swallows Nest se terugvoer

Baie dankie vir julle mooi resensie
Ons waardeer dit.

Swallows Nest
Winny B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Winny B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Verblyf en vriendelikheid was eersteklas.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Swallows Nest se terugvoer

Wow baie dankie Winny ons waardeer dit op reg.

Swallows Nest
Koot S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Koot S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike stil en veilige plek.

Swallows Nest is 'n heerlike stil, rustige en veilige oornagplek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Swallows Nest se terugvoer

Baie dankie vir julle resensie. Hoop ons sien julle weer. Mooi dag

Swallows Nest
Hadassah P - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hadassah P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en veilig. Waarde vir geld.

Baie netjies en skoon. Veilig en pragtig en rustig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Swallows Nest se terugvoer

Dankie vir julle mooi resensie .hoop om julle weer te sien

Swallows Nest
Elrike V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elrike V
Gesin met klein kinders

Baie lekker.

Gasvrou was baie gasvry met baie geriewe wat hulle beskikbaar gestel het om dit vir ons baie lekker te maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Swallows Nest se terugvoer

Baie dankie Ons waardeer dit op reg

Swallows Nest
Phthessa J - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Phthessa J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon. Stylvol. Veilig. Gerieflik.

Goeie kwaliteit meubels, beddegoed, handdoeke en pragtige skilderye in die huis. Lieflike stoep en pragtige tuin. Vriendelike ontvangs. Het veilig vroegoggend 'n ent op die grondpad uit gaan draf. Geen kritiek op ons verblyf nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Swallows Nest se terugvoer

Baie dankie vir julle mooi resensie, ons waardeer dit baie .hoop om jullle weer te sien .

Swallows Nest
Albert C - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Albert C
Gesin met tieners

Baie lekker.

Dis skoon, goeie bed/matras, alles is daar wat jy nodig het, die tuin is mooi, swembad skoon en lekker, handdoeke ruik skoon. Die hele kuier was 'n lekker ervaring.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Swallows Nest se terugvoer

Baie dankie Albert. Ons waardeer dit baie.

Swallows Nest
San-marie C - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
San-marie C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik, baie mooi en netjies.

Hier is verskeie tipe slaapplek om van te kies. Die selfsorg en dan ook 'n kamer in die huis wat perfek is vir oornag. Hoewel daar beurtkrag was, is daar selfs goedjies wat die muskiete weghou. Dit is regtig baie mooi, veral as jy van oudhede en kuns hou. Personeel is almal vriendelik en behulpsaam. Die werf het groot genoeg spasie vir 'n groot waentjie wat ons natuurlik baie gehelp het. Jy sal glad nie jou waentjie hoef af te haak nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Swallows Nest se terugvoer

Baie dankie, San- Marie. Dit is altyd lekker om positiewe terugvoering te kry. Ons almal hier by Swallows Nest waardeer dit opreg.

Swallows Nest
Annette V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Annette V
Saam met vriende

Teleurstellend.

Vloere is vuil en badkamer-stort geen deur. Kamer donker. Hoop nie hulle het enige ster-gradering nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Swallows Nest se terugvoer

Oor die veil vloer is ons jammer. Ek aanvaar die klagte en sal let op blinker vloere. Die stort is agter 'n toe deur en privaat. Dit het nie nog glas nodig nie en is groot genoeg.

Swallows Nest
Wessie W - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wessie W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker en rustig, voel jy is in die natuur.

Ons was baie hartlik ontvang. Alles in die huis was tot ons beskikking, koffie, tee en die kombuis met al die geriewe, dit het gevoel jy is by jou eie huis. Het ook die einaar, Estelle, ontmoet, was lekker om met haar te gesels. Het ook 'n ander gas daar ontmoet van Pretoria, ons het omtrent lekker met haar gekuier. Ek sal Swallows Nest beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Swallows Nest se terugvoer

Baie dankie, ons waardeer dit opreg.
Sien uit na julle volgende kuier.

Swallows Nest
Salet S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Salet S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gebly.

Heerlike selfsorgverblyf om te oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Swallows Nest se terugvoer

Baie dankie.

Swallows Nest
Johan H - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Johan H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het aan ons verwagtinge voldoen.

Vriendelike onvangs. Ruim akkommodasie. Baie netjies en skoon. Pragtige tuin, rustige en stil omgewing, ideale ligging.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Swallows Nest se terugvoer

Baie dankie Ons waardeer dit opreg
🌸

Swallows Nest
Elzana B - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elzana B
Besigheidsreis

Pragtig, skoon, netjies en rustig.

Ons het lekker hier gebly. Die akkommodasie is baie netjies en skoon. Ons het baie laat die aand ingeklok en ons kon reëlings tref met die eienaar wat dit baie gerieflik gemaak het. Ons het net 'n probleem ondervind met die aircon, toe ons dit aanskakel het die krag afgegaan en het ons geen krag gehad nie, maar gelukkig het ons dadelik gaan slaap en toe ons wakker word was die probleem uitgesorteer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Swallows Nest se terugvoer

Baie dankie Elzana vir jou resensie. Ons waardeer dit opreg. Die krag onderbrekings neek als op. Bly ons kon dit uitsorteer en ons werk aan die probleem sodat dit nie weer gebeur nie.

Swallows Nest
Muller S - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Muller S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie netjies en die mense was baie vriendelik en behulpsaam.

Dit is 'n baie mooi plekkie as jy wil ontspan en rus, met 'n mooi versorgde tuin en kuierarea. Die bestuur was baie professioneel en behulpsaam. Sal definitief weer hier slaap as ons Kaap toe ry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Swallows Nest se terugvoer

Baie dankie vir n wonderlike resensie. Dit is altyd lekker om te weet dat gaste ons plek geniet het. Kom gerus weer, ons sien uit daarna om u weer te ontvang. Groete

Swallows Nest
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Riebeeck-straat 50, Laingsburg, 6900, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3a3a0a22e355faaf1ca34ae1b9413f684b694f4a9017a7fb9613af9452af0fe03b021b706ee6d3ff0fa67c4cf28398f9f5ff?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 36 5 1 5 50 Van Riebeeck Street Laingsburg 6900 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.1895935 20.8607635
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem