Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Swallowtail Country Estate

Melody-kothuis
Vanaf
Vanaf R1 200
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié knus selfsorgkothuis het 'n grasdak en is ideaal vir 'n romantiese wegbreek vir 2. Daar is 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n oopplan-stort. Die kombuis het 'n yskas, tweeplaatgasstoof, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, eetgerei en breekware. Die ruim oopplan-leefarea het 'n kaggel en 'n TV met volledige DStv. Buite is daar 'n onderdakstoep wat op die Hogsback-berge uitkyk. Ontspan hier met 'n glas wyn of maak van die braaigeriewe in die tuin gebruik.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Tarief is vir selfsorg. Linne, handdoeke en ekstra komberse word voorsien.

Huisreëls

Vuurmaakhout op versoek teen R50 per kruiwa vol.

Gaste sal 'n e-pos ontvang met die huisreëls.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Gesinseenheid
Vanaf
Vanaf R1 440
per eenheid
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Daar is 2 houteenhede, een met 2 enkelbeddens en die ander met 1 dubbelbed en 2 stoele. Daar is geen TV's nie. Elke eenheid het linne, handdoeke, sytafeltjies en bedlampies. Daar is 'n volledig toegeruste kombuis, 2 toilette en buitestorte langs die dubbelbedeenheid. Daar is ook 'n onderdakboma waar gaste kan braai en ontspan. Die eenhede het stoepe met 'n uitsig oor die Hogsback-berge.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 4 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Klein kombuis
Huisreëls

Vuurmaakhout op versoek teen R50 per kruiwa vol.

Gaste sal 'n e-pos ontvang met die huisreëls.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Swallowtail-kothuis
Vanaf
Vanaf R3 600
per eenheid
  • Plek vir 10 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie lieflike, ruim selfsorgkothuis het slaapplek vir tot 10 gaste. Op die eerste verdieping is 2 en suite-dubbelkamers, asook 'n gastetoilet. Die solderkamer het 'n dubbelbed en 4 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer. Op die onderste verdieping is 'n oopplan-kombuis, -eetkamer en -leefarea. Die kombuis het 'n 6-plaatgasstoof en gasoond, en 'n groot yskas. Daar is 2 etenstafels met stoele. In die middel van die ruim leefarea is 'n kaggel om die kothuis lekker warm te hou. Daar is ook volledige DStv om gaste op reënerige dae besig te hou. Buite op die patio is 'n braai van vlekvrye staal, bankies en tafels, met 'n pragtige uitsig op die Hogsback-berge.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 6 mense
4 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Tarief is vir selfsorg. Linne, handdoeke en ekstra komberse word voorsien.

Huisreëls

Vuurmaakhout op versoek teen R50 per kruiwa vol.

Gaste sal 'n e-pos ontvang met die huisreëls.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Swallowtail Country Estate, Hoofweg 1B, Hogsback, 5721, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA96368ebfd21934329ac88042c5bbb71a100abff6295cf7fbc3069d39c20faf67b42e4bcf0986bfd2d2e6061f2af36fb8bb66?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 10 5 1 5 Swallowtail Country Estate 1B Main Road 5721 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.601200175309 26.937328050263
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem