Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Swartberg Pass Cottages

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 57 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.4
Wilfred T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Fantasties en rustig. Baie netjiese, rustige plek. Ons het die plek baie geniet. Die gasheer was baie vriendelik en die diens was van topgehalte. Sal enige tyd weer gaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kobus
Swartberg Pass Cottages
Goeie dag Mnr Terblanch, Ons is baie bly u het die verblyf by ons geniet en ons hoop om u sommer gou weer te sien. Vriendelike groete, Charmaine en span

Daphne B
Kort verblyf
5.0
Des 2024

Ons met die diere was vriendelik verwelkom. Als was netjies. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Helgard S
1 nag Saam met vriende
5.0
Nov 2024

Heerlike kuier met Kobus se gasvryheid en die pragtige natuur as agtergrond. Swartberg Cottage bied ’n ongelooflike ligging aan die voet van die majestueuse Swartberge. Kobus se gasvryheid maak die ervaring net nóg beter. Highly recommended!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kobus
Swartberg Pass Cottages
Hallo Helgard, baie dankie julle, ons het jul geselskap ook regtig baie geniet. So lekker om ons pragtige omgewing met julle te kon deel. Dis ons werk om ons klante gelukkig te maak en ons geniet dit regtig baie as julle tevrede is met wat ons bied! Mooiloop Kobus

Casper P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Mrt 2025

Heerlik rustig. Baie gerieflike en goed ingerigte blyplek. Besonderse omgewing met asemrowende sonsondergange oor die Swartberg-reeks. Gashere baie gasvry en vriendelik gewees. Bietjie min afleiding vir kleiner kinders op die perseel, maar gelukkig is daar in die omgewing heelwat om te doen. 'n Swembad sal 'n baie goeie toevoeging tot die perseel wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Andalene L
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Heerlik met fiets avontuur oor die pas. Baie lekker met pragtige uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kobus
Swartberg Pass Cottages
Baie dankie Andalene, dit was heerlik om jul te akkommodeer! Sien gou gou weer!

Petronel F
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Asemrowende omgewing, gerieflike en ruim verblyf en heerlike kos. Ons het heerlik tussen die Swartberge gewoon. Die eenheid is ruim en gerieflik en die beddens slaap lekker. Die opsie om binne of buite te braai is ook lekker. Die grasperk en spasie rondom die huis was net wat die kinders nodig gehad het na 'n dag in die kar. Boonop was die kos wat ons bestel het uit die boonste rakke!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kobus
Swartberg Pass Cottages
Baie dankie, ons waardeer dat julle ons gekies het om te oornag. En nog blyer dat ons aan jul verwagtinge kon voldoen. Mooiloop Kobus

Natashia O
1 nag Gesin met tieners
4.8
Des 2024

Baie skoon, netjies en modern. Fantasties! Lieflike huisie, sal enige tyd weer daar bly. Ligging is perfek en die uitkyk is asemrowend. Die kombuis is met die nodige toegerus en die slaapkamers en en suites is ruim met genoeg badkamers. Was ook baie vriendelik en behulpsaam. Ons sal definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Kobus
Swartberg Pass Cottages
Hi Natashia, So heerlik om te weet julle het lekker saam julle honde kinders by ons gebly. Ons sien uit om julle sommer gou weer te verwelkom. Groete, Charmaine

Jan B
1 nag Saam met vriende
4.8
Sep 2024

Great. Sal beslis weer hier oornag. Mooiste uitsig met die vriendelikste mense! Puik roosterkoeke!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Kobus
Swartberg Pass Cottages
Middag Jan, baie dankie vir jou mooi review. Waardeer jul verblyf by ons, hoop ons sien gou gou weer! Mooiloop. Kobus

Anonieme gas
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Jun 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Kobus
Swartberg Pass Cottages
Baie dankie Clinton vir jou review. Altyd lekker om te hoor as julle gelukkig is. Dis hoekom ons werk. Sterkte en mooibly.

Jh L
1 nag Saam met vriende
4.8
Apr 2024

Rustig en mooi. Lekker gebly, pragtige uitsig. Dankie aan JD wat ons gehelp het en lekker laat lag het! Dankie ook aan JJ en Mary.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kobus
Swartberg Pass Cottages
Baie dankie vir jou mooi review. Mag jy 'n great dag hê. Groetnis, Kobus

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Kobus Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 57

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 650
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 650
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voorbedagt-plaas, Langs die R328, Oudtshoorn, 1206, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAxr7IOJdHBXCdrKZKJfXv7ZLFNKJSLOObgyH8X8EXht3L2zp6jU?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 650 per nag (plek vir 6) 57 5 1 5 Farm Voorbedagt Off the R328 1206 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.388790806257 22.106710660395

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang