Bovlei Akkommodasie by Sweetwater Guesthouse | LekkeSlaap
+55
+55

Sweetwater Guesthouse

8 resensies
Selfsorg
  • Vanaf R1 032 per nag (plek vir 3)
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Berg 123, Wellington, 7654, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Sweetwater Guesthouse bied selfsorgverblyf in die prentjiemooi Wellington wat skuil aan die voet van die Groenberge in die Kaapse Wynlande. Wellington is 70 km vanaf Kaapstad en die ideale daguitstappie vir doendinge, soos wyn-, olyf- en kaasproe en toere, asook om roetes en besienswaardighede te verken.

Verblyf is beskikbaar in 3 losstaande eenheid, waarvan 1 beskik oor 2 slaapkamers en die ander 2 beskik elk oor slegs 1 slaapkamer. Die eenhede het goed toegeruste kombuise. Daar is ook 'n TV met DStv, lugversorging, privaat braai-area en gratis WiFi vir elke eenheid.

Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad en groot tuine.

Wellington bied 'n tuiste aan verskeie bekende plase waar gaste kan wynproe of vars vrugte geniet, asook ander doendinge soos voetslaan, fietsry en perdry.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Wynproe
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Engels
  • Duits

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 8 resensies vir Sweetwater Guesthouse
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Berg 123, Wellington, 7654, Wes-Kaap
  • Gaste dink Sweetwater Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 032
per nag (plek vir 3)
Vanaf R1 032
per nag (plek vir 3)
Vanaf R1 032
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Berg 123, Wellington, 7654, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAANBltRRkubz5wMWKKqOonkPjPQVw2zOG5S8j4jhIKuh5zFY6gRt?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 032  per nag (plek vir 2) 8 5 1 5 123 Berg Wellington 7654 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-21:00 11:00 -33.646505862909 19.019124385844
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za