LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Sweetwater Guesthouse | LekkeSlaap
+63

Sweetwater Guesthouse

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 20 resensies vir Sweetwater Guesthouse
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Heinrich V - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heinrich V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjiese selfsorgeenheid in die mooie Wellington.

Die eenheid is van die boonste gehalte. Katja en haar span is baie vriendelik en help graag met enige versoeke.

Sweetwater Guesthouse's terugvoer

Dear Heinrich,

Thank you very much for your wonderful review. I hope you had a wonderful long weekend at Sweetwater Guesthouse.

It was such a pleasure to host you. Looking forward to welcoming you again one day.

Kind regards

Katja and Ulrich Hartmann

Sweetwater Guesthouse
Wendy R - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wendy R
Saam met vriende

Baie netjiese plek, puik kliëntediens en rustige atmosfeer.

Ons het die kuier baie geniet en sal defnitief weer Sweetwater Guesthouse besoek. Pragtige plek en baie netjies.

Chenille D - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chenille D
Gesin met klein kinders

Absoluut pragtig.

110% aanbeveelbaar. Die woonstel was silwerskoon. Dit het alles gehad wat ons nodig gehad het en meer. Alles omtrent die plek was pragtig. Die eienaars was vriendelik en so ook die hondjies. Super vinnige internet. Braai-area was skoon en reg om te gebruik. Die swembadarea was lieflik, handdoeke word voorsien. Die speelgrond was veilig vir my seun om te kon speel. Was mal oor die verskeidenheid wyn wat beskikbaar was. Alles omtrent ons verblyf was absoluut wonderlik. Net asemrowend.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Absolutely beautiful.

110% recommend. The apartment was squeaky clean. It had everything we needed and more. Everything about it was beautiful. The owners were friendly and so were the doggies. Super fast internet. Braai area was clean and ready to use. The pool area was lovely, towels were provided. The playground was safe for my son to play. Loved the selection of wines available. Everything about our stay was absolutely wonderful. Just amazing.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Stefna O - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefna O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful city escape.

We stayed in the lovely peach cottage and we had a wonderful time! Everything was comfortable and well equipped. We especially enjoyed the fireplace and the bathtub that overlooks the lovely mountainous valleys. The garden at Sweetwater is stunning and the location is absolutely wonderful, Wellington is a beautiful little town and Paarl is just a short distance away. We would definitely recommend and hopefully stay at Sweetwater again!

Marlie V - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marlie V
Gesin met klein kinders

Goed.

Ons het net probleme gehad met die water van die geyser wat lank gevat het om warm te word.

Christiaan K - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christiaan K
Saam met vriende

Tuis gevoel. Mooi ligging. Vriendelike eienaars.

Baie aangename ervaring. Sal weer hier bespreek.

Sha-michelle L - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sha-michelle L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik netjies en mooi!

Die plek is baie mooi na gekyk, niks is gebreek of onnet nie. Goeie kwaliteit beddegoed, eetware en meubels. Alles word voorsien (behalwe 'n braaibak). Daar is 'n mooi uitkyk van jou stoep na die berge. Die gasvrou is vriendelik en behulpsaam. Mens kan ook spa-behandelings doen. Hulle kom stel in jou plekkie op met goeie kwaliteit toerusting.

Hennis V - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennis V
Gesin met tieners

Die lugversorgde akkommodasie sowel as die swembad area was 'n wenner tydens hitte van 38 grade.

Alles was baie mooi skoon en netjies en die ligging het ons baie goed gepas. Sal beslis weer in die toekoms by Sweetwater Guesthouse oorbly.

Veliswa B - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Veliswa B

I would recommend the place. If there was an option to go back again, I would. The best place ever, we really enjoyed ourselves. We had fun and everything was perfect for us

If there was an option to go back again, I would. The best place ever, we really enjoyed ourselves. We had fun and everything was perfect for us. Also the boss was welcoming Thank you, keep up the good customer services, we are very happy.

Amanda S - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Amanda S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Katja en Uli is wonderlike gashere, vriendelik en baie hulpvaardig. Ons het heerlik gebly en alles was tip top

Ek kan Sweetwater vir enige een aan beveel. Alles is vir jou gerief gemaak en die gashere is reg om net te help waar hulle kan. Wonderlike plek. Dankie Katja en Uli

Marco A - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marco A
Saam met vriende

Dit was fantasties gewees.

Ons was deur so 'n nice dame ontvang, baie vriendelik en die eenheid waarin ons was, was baie netjies. Ek sal met geen twyfel weer gaan kuier daar nie.

Marike V - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marike V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n rustige, ontspanne retreat in 'n pragtig, stylvolle plekkie.

Ons beveel die plekkie aan vir einge iemand wat verlang na rus en vrede.

Jacques G - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolutely amazing stay!

Would recommend Sweetwater to anyone looking for a stylish stay in Wellington. Owners are super friendly and we really enjoyed ourselves. Everything was clean and it was a pleasure to stay there. Definitely will stay there again.

Mari P - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mari P
Saam met vriende

Pragtig en rustig.

Ons het heerlik gebly by Sweetwater Guesthouse - ek sal dit definitief vir enigiemand aanbeveel! Die eenheid is pragtig en netjies en die uitsig na die berge 'n pluspunt!

Roelf N - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Roelf N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Een van die bestes ooit.

Baie ruim en met goeie smaak gemeubileerd. Die hoofslaapkamer was romanties en die mooi bad was die perfekte prentjie. Moerkoffie, sjokolade, TV, swembad, wasmasjien en tuimeldroër maak dit beslis goeie waarde vir geld en bra daarna om nog sommer baie langer te bly.

Hennie B - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie B
Gesin met tieners

Die beste na 'n lang rit!

Die gasvryheid, die lekker swembad en koel kamer met air-con aan was die beste onthaal in die jaar! Geniet Uli en vroulief se plekkie! Baie dankie, sal weer kom kuier!

Sweetwater Guesthouse's terugvoer

Dear Hennie,

Thank you so much for your wonderful review. It was a pleasure to host you. We hope, that we meet again someday.

Best regards,

Katja and Uli

Sweetwater Guesthouse
Lourens B - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lourens B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik lekker en mooi.

Baie lekker gebly. Dis baie netjies en vriendelike ontvangs gehad.

Gerrit S - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrit S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het baie gerieflik gebly.

Ons is goed ontvang en het tuis gevoel.

Chené B - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chené B
Saam met vriende

Aangenaam verras.

Die verblyf was baie skoon en netjies en het alles gehad wat ons nodig gehad het. Ons het baie lekker gewoon saam met ons vriende.

Riana U - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana U
Gesin met tieners

Rustige, natuurskone, omgewing, pragtig netjies, Katja gasvry, sal vir seker weer daar oorslaap!

Netjies en skoon, gesellige stoep, lieflike swembad, sal beslis weer daar oorslaap.

Sweetwater Guesthouse's terugvoer

Dear Riana,
Thank you very much for your very good review. You were wonderful guests.
I hope to see you again soon.
Best regards,
Katja

Sweetwater Guesthouse
Vanaf R1 314
per nag (plek vir 3)
Vanaf R1 314
per nag (plek vir 3)
Vanaf R1 314
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Berg 123, Wellington, 7654, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf20817bfe226e30d681d88eeecd858a3e46905075da0a7a24a8884b6952723818f158303e72c06affc78997297277ffca444?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 314  per nag (plek vir 3) 20 5 1 5 123 Berg Wellington 7654 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-21:00 11:00 -33.646505862909 19.019124385844
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!