LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by SwelleN2 Farm Lodge | LekkeSlaap
+43

SwelleN2 Farm Lodge

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 25 resensies vir SwelleN2 Farm Lodge
Netheid
4.6/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.4/5
Sandy B - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sandy B
Enkelreisiger

Peaceful

Enjoyed the farm atmosphere and the peacefulness of the surroundings. Value for money stay-over! Jaco went out of his way to help us with our needs.

Dina M - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Dina M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het net oornag, so nie te veel ervaar nie.

Die eienaar was nie daar nie met ons aankoms deurdat sy vrou in die hospitaal was. Baie vriendelike jongman het ons ontvang en sleutel gegee. Ons noem aan hom dat ons graag wil braai, ja sê hy, daar is 'n mooi braai-lapa. Toe ons wou regmaak vir die braai besef ons ons het geen eetgerei gebring nie. Ons gaan maar ten duurste in die dorp aandete nuttig. Die volgende oggend sien ek 'n deur oopstaan in die middel van al die kamers wat die voring aand gesluit was met 'n alarmliggie wat brand. Ek stap toe daar in en tot my verbasing is dit 'n pragtige, toegeruste kombuis met eetgerei en sitplektafels om by te eet. Ek vra die skoonmaker of dit vir die gaste se gebruik is, waarop sy ja antwoord. Hoekom het die jongman ons nie daarvan gesê nie en dit vir ons gebruik oopgesluit nie, nadat hy geweet het ons gaan braai? Dit is 'n pragtige plek, stil en rustig, skoon en netjies en bekostigbaar. Maar lig asb. julle gaste in van die mooi ingerigte kombuis en sitkamer.

Danielle G - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Danielle G
Enkelreisiger

Richard was absolutely the perfect host.

Place was very standard and comfortable and Richard is a darling.

Paul H - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing stay. Enjoyed our night swim in the pool.

Loved it. Will be back. Good value for money.

SwelleN2 Farm Lodge's terugvoer

Thank you for your honest review Paul, and we look forward to your next visit in the future.
Swellen2 Farm Lodge

SwelleN2 Farm Lodge
Yolande V - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolande V
Gesin met klein kinders

Gesellige kuierplek vir vriende en familie.

Ons het die plaashuis geboek vir 7 mense, maar dit is toegerus vir 9 mense. Ons het dit terdeë geniet en oom Richard en sy vrou het ons baie tuis laat voel. En daar is lekker plek om 'n entjie te gaan stap.

SwelleN2 Farm Lodge's terugvoer

Dankie vir die eerlikheid Yolande. Ons hoop om julle weer een of ander tyd hier te huisves. Groete, Swellen2 Farm Lodge.

SwelleN2 Farm Lodge
Alicia M - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alicia M
Gesin met klein kinders

Netjies en skoon oornagverblyf.

SwelleN2 is die perfekte plek om te oornag. Die kamer was ruim genoeg vir 2 volwassenes en 1 kind. Die kamers is baie netjies en skoon.

Aashim B - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aashim B
Gesin met klein kinders

Great place to stay, very relaxing farm atmosphere.

The place is situated close to amenities. Overall it is just a great place, I would definitely recommend it to all.

Simone V - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Simone V
Gesin met klein kinders

Heerlike omgewing, ruim, netjiese kamers, vriendelike gashere.

Sien sterre.

Andre C - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre C
Gesin met klein kinders

Nice place, that farm setup just makes it feel like you away from it all.

See stars.

Launce M - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Launce M
Gesin met tieners

Great value for money and clean and tidy.

Had not stayed here for a while. Needed value for money accommodation as it was the entire family with 2 teenagers. It looks as if new owners have taken over and put effort into the place, nice braai area with wood, swimming pool and a well equipped communal kitchen. Dining and chill area with TV. As it was quiet the reception put us in two rooms instead of a family room with bunk beds at no extra charge.

Lana V - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Lana V
Gesin met klein kinders

Baie mooi plaas. Oukei verblyf vir een nag se verblyf.

Die plaas is regtig mooi en diere is goed versorg. Personeel baie vriendelik en het ekstra moeite gedoen ─ my kinders toegelaat om skape en bokke kos te gee en 'n lammetjie vas te hou. Verblyf self is klein en die kombuis is 'n gemeenskaplike kombuis. Dit was nie 'n slegte plek om oornag te bly nie, maar ek sal nie 'n week daar kan vertoef nie. Hul tarief is hoog in vergelyking met die geriewe.

Desiree D - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Desiree D
Gesin met tieners

Wonderfully convenient and caring.

SwelleN2 was a great place to stay. Very convenient just outside of Swellendam, and everybody more than happy to answer any questions I had. Everyone made sure we were comfortable and the premises were neat and tidy. The river provided a fun place to explore for the children. It's the first time I've taken my dog with on a trip and he had such fun too. I was very reluctant to go home again!

Adriaan R - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adriaan R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Good value for money, clean and neat.

We enjoyed our stay in this comfortable lodge. We only missed WiFi but otherwise our stay was perfect. Highly recommended.

Annette V - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annette V
Gesin met klein kinders

Baie rustig en perfek vir 'n gesinnetjie.

Baie vriendelike eienaar. Lekker uit die dorp uit, maar naby genoeg aan die winkels en die dorp. Mooi rustig.

Lorita G - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorita G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker.

Lekker gebly. Matras van bed moet net verbeter word.

Leandra S - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leandra S
Gesin met klein kinders

Best accommodation ever!

Best accommodation ever! I will come again.

Bernard R - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Bernard R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Will return.

Ideal overnight spot, peaceful setting, well-equipped kitchen, braai area. Friendly service.

Charl B - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Charl B
Gesin met tieners

Aangenaam en prakties.

Dit was 'n goeie en prakties geleë oornagstop vir ons gesin teen 'n baie billike prys.

Willen D - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Willen D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het lekker gebly.

Ons het lekker gebly. Die plek was netjies en skoon.

SwelleN2 Farm Lodge's terugvoer

Dankie vir jou eerlike verslag op Swekllen2 Farm Lodge. Ons hoop om eendag weer vir julle te sien.

SwelleN2 Farm Lodge
David V - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
David V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great stay.

Host Richard is very helpful. We had a great stay and the bed is very comfortable. Will recommend.

SwelleN2 Farm Lodge's terugvoer

Thanks for your honest and objective report David.
We hope to host you again in the future.

SwelleN2 Farm Lodge
Elmarie J - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Elmarie J
Gesin met klein kinders

Aangenaam.

Dit was 'n gesellige, lekker kuier. Kinders het lekker geswem in rivier en maats gemaak met ander gaste.

Elsie S - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsie S
Saam met vriende

Beste wegbreek in 'n lang tyd!

Baie vriendelike ontvangs gekry. Kamers baie skoon en netjies. Regte plaaslewe ervaar met diere daar. Lekker braaigeriewe met groot kombuis met alles wat jy nodig het.

SwelleN2 Farm Lodge's terugvoer

Dankie Elsie, vir julle positiewe kommentaar. Kom kuier beslis weer.

SwelleN2 Farm Lodge
Ariell H - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ariell H
Saam met vriende

Wonderlike plek!

Ons was 'n groep vriende wat kortliks in Swellendam gebly het. Richard was vreeslik gaaf. Die handdoeke en beddegoed was netjies en skoon. Kombuis area was ook netjies gehou. Sal net die mikrogolf moet skoonmaak, omdat baie gaste die kombuis saam gebruik. Sal beslis weer kom bly wanneer ons in die area is. Lieflike braai area en oulike plaas. Ons het dit geniet! Dankie!

SwelleN2 Farm Lodge's terugvoer

Baie dankie vir die positiewe verslag. Ons waardeer kommentaar wat positief is en ons sal sorg dat die mikrogolf gereeld skoon gemaak word.

SwelleN2 Farm Lodge
Jeannette S - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jeannette S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons is hartlik ontvang en het tuis gevoel.

Vir een nag se oorbly, was daar alles wat ons nodig gehad het. Netjies en skoon.

SwelleN2 Farm Lodge's terugvoer

Dankie vir julle positiewe kommentaar en kom kuier weer.

SwelleN2 Farm Lodge
Francisca A - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Francisca A
Saam met vriende

Heerlike, ontspanne naweek!

Die ideale wegbreek vir stadsjapies. Stil en rustig. Die gedeelde kombuis-/leefarea mag dalk te beknop raak indien die plek vol bespreek is. Richard se gasvryheid was ongelooflik!

SwelleN2 Farm Lodge's terugvoer

Beste Francisca,

Baie dankie vir jou terugvoer en eerlikheid. Ons hoop om julle weer binnekort hier by ons te hê.

Groete,
Richard

SwelleN2 Farm Lodge
Vanaf R500
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R500
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R500
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 42 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N2, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDcyZWIwZDgzLTNlOTQtNGI4NS1hYmI0LWZkMzIxOTZiYzJlNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500  per nag (vir 2 persone) 25 5 1 5 N2 Swellendam 6740 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -34.059319096186 20.4208130187
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!