Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Swem Jannie

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.3/5

Stefan Geverifieer

Eiendomme 40

Resensies 120

Jaar gelys 5

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 3 resensies vir Swem Jannie
Netheid
4.3/5
Diens
4.3/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.0/5
Mervin D - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mervin D
Gesin met tieners

Uitstekend.

Kyk net na die stort se water wat so gou koud raak, nie n lekker ervaring in die winter nie. DStv se opvangs is swak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mervin D - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Mervin D

Pragtige ligging, see-uitsig. Pragtige, ruim huis, met alles beskikbaar. Baie netjies en word goed instandgehou.

Al probleme wat ons gehad het was mense wat die inrit as 'n deurgang gebruik. Mense/kinders wat snags aan deure en vensters klop en dan weghardloop. Die R600 wat gevra was vir skoonmaak, ons het self die huis skoon gemaak, dit is nie gedoen tydens ons verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ysette M - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Ysette M
Saam met vriende

Excellent positioning, fantastic views, but looking very tired inside.

Beds are mostly double beds only and not the most comfortable for an extended stay. I would suggest that the beds are upgraded to a queen at least for the main bedrooms. Furniture is dated and tired but acceptable. Curtains in some instances not on hooks or runners and untidy. Only one dishwashing tablet left for guests for a 3 day stay, which was unacceptable, as well as a lack of replacement black bin bags and toilet rolls. Towels provided are very small, I would pack own towels.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marienerylaan 61, Struisbaai, 7287, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA468bed186fce94e16e6a73abc4129e072d96cabcbe3c45112b85adc61fb07e08924298db5a2b1717d8061be6089651d18e06?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 8) 3 5 1 5 61 Marine Drive Struisbaai 7287 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.812995 20.048641
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem