Swept Away Guesthouse

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Ons gastehuis "Swept Away" is geleë in Yzerfontein - 'n klein, stil vissersdorpie direk op die see by die weskus van Suid-Afrika. Bo op twee heuwels geniet ons gaste 'n asemrowende uitsig van eindelose wit strande en 'n baai in net 600 m afstand .

Die huis het 4 dubbelkamers met 'n gedeelde of en suite-badkamer, 'n pragtige selfsorg-woonstel, asook 'n skilderagtige see-styl woonstel. Let asseblief daarop dat albei selfsorg-eenhede op die onderste vloer geleë is en toegang word deur trappe verkry. Al ons kamers het 'n fantastiese uitsig oor die see, 'n uitnodiging vir ontspannende tyd wat voorlê. Daar is 'n ten volle toegeruste kombuis wat ook kan gebruik word vir selfsorg wat gekoppel is aan die gemeenskaplike eetkamer. Die sitkamer bied 'n TV met die Duitse en plaaslike kanale aan.

Ons verwelkom gesinne met kinders en troeteldiere. Gaste moet asb. vooraf laat weet as hulle hul troeteldiere saambring.

Die gastehuis staan in 'n rustige en veilige area en is baie naby aan die strand. Seelug en branders skep die perfekte atmosfeer om te ontspan. Die tuin is die ideale plek om 'n bietjie son te kry en het 'n pragtige braai-area in ons tuin, toeganklik vir almal, en 'n binne-braai in ons hoof-leefarea.

Let asb.: ontbyt is nie ingesluit nie, maar kan apart bestel word met aankoms.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Bergfietsroetes
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Duits

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Swept Away Guesthouse gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R749 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za