Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sybille's Rest

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.4/5

Gerhard Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 12

Jaar gelys 6

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 6 resensies vir Sybille's Rest
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.2/5
Marchel D - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marchel D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was lekker.

Tyd by Sybille's Rest was aangenaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sybille's Rest se terugvoer

Baie dankie, julle sal altyd welkom wees. Tot weer siens. Groete, Gerhard

Sybille's Rest
Philip O - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philip O
Saam met vriende

Fantasties Fantasties Fantasties.

Alles was netjies en pragtig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sybille's Rest se terugvoer

Baie dankie, ons probeer 'n goeie standaard hou. Groete

Sybille's Rest
Michael A - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael A
Enkelreisiger

Value for money and had a good nights rest

Neat clean and cosy. I had to go buy a multiplug to charge my ipPhone, bike computer and watch. But I will keep that in my bag for future travels just in case.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adri B - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Adri B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was net oornagplek en was goed genoeg ingerig.

Was baie deurmekaar want daar is geen bord op nie en in die straat is ander plek met dieselfde naam Sybille. Veroorsaak groot verwarring.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sybille's Rest se terugvoer

Baie Dankie vir julle terugvoering. Ek maak altyd seker dat ek gaste presies verduidelik hoe om by Sybilles Rest uit te kom al is daar nie ñ bordjie op nie. Die ander plek waar jul aangeklop het staan duidelik Sybilles Accommodation op die bord en nie Sybilles Rest nie. Maar sal beslis daarna kyk om ñ klein bordjie op te sit. Bly jul het lekker gekuier. Groete

Sybille's Rest
Johan En Hermanie D - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan En Hermanie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, gerieflik en vriendelike ontvangs.

Ons wegbreek was net te kort en aangesien ons nie te ver daarvandaan bly nie, kan ons eendag weer daar seelug gaan soek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sybille's Rest se terugvoer

Baie dankie, Johan. Dit was 'n groot plesier om julle as gaste te kon huisves. Kom gerus weer, julle sal altyd welkom wees.

Sybille's Rest
Marie C - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Marie C
Enkelreisiger

Plek is nie prakties nie.

Die plek is netjies, maar onprakties by slaapkamer. Geen kragprop om jou hare droog te maak nie en die kombuis het nie plek om kos te maak nie. Jy moet op die wasbak kosmaak. Die braaiplek is glad nie prakties nie. Daar is 'n groot drom om vuur in te maak en dan is daar ook geen braaitang in die plek nie. Vir die prys is dit vir my belaglik. Een aand het die alarm afgegaan. Die volgende dag het die hek nie oopgegaan nie. Toe moes daar eers krag gelê word. Vir ons was hierdie glad nie lekker gewees nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sybille's Rest se terugvoer

Dankie vir jou terugvoering. Plaas dat jul gesê het terwyl jul hier was. Maar sal beslis kyk na jul voorstel. Soos ek gesê het. Die plekkie is nuut gebou en so leer ons. Dankie en Groete Gerhard

Sybille's Rest
Vanaf
R1 200
per nag, vir 3 mense
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 3 mense
Vanaf
R1 200
per nag, vir 3 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sybille-straat 6, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAhuF9GHOwKbgcdbJm57dae0BLjfFIJpvUJ9llWVkdn7Ls1dwPby?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 3 mense 6 5 1 5 6 Sybille Street Lambert's Bay 8130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -32.098899 18.304482
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem