Ta Mala's Self-Catering Cottages
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 85 Market Street, Prince Albert, 6930, Wes-Kaap
- Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Ta Mala's Cottages is geleë in die skilderagtige dorpie Prins Albert, in die hartjie van die Karoo. Die hoofhuis is in 1860 gebou en met sy houtvloere, bamboesplafonne en dik mure, is dit alles deel van die ryk geskiedenis van die Groot Karoo. Die eienaars het groot sorg geneem om hierdie monument met sy vele interessante kenmerke te restoureer.
Verblyf word aangebied in 6 eenhede wat slaapplek bied vir 2 volwassenes en 2 kinders in elk, behalwe vir Meerkat, wat slegs slaapplek bied vir 2 volwassenes. Elke eenheid het 'n oopplan-leefarea, 'n volledig toegeruste kombuis en 'n privaat vermaaklikheidsarea met braaigeriewe.
Gaste het toegang tot gratis WiFi, 'n swembad en parkeerplek van die straat af.
Die kothuise is een straat agter die hoofpad van Prins Albert, wat dit baie sentraal maak, maar nie te midde van die geraas nie.
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Erika Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 197
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 85 Market Street, Prince Albert, 6930, Wes-Kaap
- Gaste dink Ta Mala's Self-Catering Cottages het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 85 Market Street, Prince Albert, 6930, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang