Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Taaibos

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Annamarie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 28

Jaar gelys 4

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 28 resensies vir Taaibos
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
5.0/5
Sonette V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonette V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stunning cottage, rustige atmosfeer, beslis weer daar oorbly.

Taaibos was die stilte, rustigheid, om nie van die netheid van die cottage te praat nie! Absoluut die perfekte plekkie om jou batterye te laai. Gasvrou was beautiful en uiters behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Juliana T - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juliana T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful cottage with an "in-the-forest" feeling.

The host is a very warm, friendly and extremely helpful person. Our cottage has absolutely everything (and more) than what one usually gets and is not affected by load shedding. The location is quiet, private and with a beautiful view of the forest-like vegetation in front of the cottage deck. I will definitely stay there again.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Brittany M - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brittany M
Enkelreisiger

A lovely neat cottage in a great convenient location.

Relaxing and enjoyable. The neat cottage is conveniently located. There was power during load shedding, which meant it was perfect for remote work. Will definitely stay again when needing a space on the Garden Route.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kari B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kari B
Besigheidsreis

A superb and welcoming retreat with attention to detail and wonderful hosts.

A nature lover's treat with a menagerie of surprises!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rika L - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Rika L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die natuur, gasvryheid en rustigheid was uit die boeke.

Elke oomblik was die moeite werd. Ons het dit regtig baie geniet en sal dit vir seker aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Isabel J - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isabel J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wegbreekkans om weer asem te haal midde elke dag se dolle gejaag!

Ons het heerlik gebly. Alles wat ons nodig gehad het vir 'n gerieflike paar dae se wegbreek, was in die "cottage". Pluspunte: elektriese kombers en gasverwarmer vir die yskoue Julie-aande, lekker buitebraai en houtdekkie tussen die bome. Volledig toegeruste kombuisie en iets wat ons baie waardeer het, is dat ons privaatheid die hele tyd gerespekteer is. Baie dankie Annamarie, ons kom weer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sanmari M - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanmari M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie lekker.

Dit was 'n baie lekker ondervinding. Ons het baie lekker gekuier. Al wat nie so great was nie, is dat die sleutel moes opgetel en afgegee word by die eienaar. Sou verkies om dit in 'n deposit box te kry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andras And Jacqui C - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andras And Jacqui C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Quiet, peaceful, secluded. A great plce to unwind.

We enjoyed our 4 night stay at the cottage. It is very well appointed in most things. The only drawback is space. If it's bad weather one has to eat inside (on your lap, as there is no table. ). For us it was fine as we are seasoned travellers and accustomed to varoius situations. Would not recommend for more than a couple (2 people sharing a bed. ). The back-up power is a bonus during loadshedding. Overall it is a great place to stay and explore the area.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anton H - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ontspannend, rustig en veilig.

Kan aanbeveel was awesome.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Taaibos se terugvoer

Baie dankie Anton. Kom kuier gerus weer. Annamarie

Taaibos
Rentia K - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rentia K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige verblyf in pragtige boshuisie.

Ons het vreeslik lekker vakansie gehou, wens ons kon langer bly. Annemarie was vriendelik en behulpsaam met enigiets wat ons nodig gehad het. Die boshuisie is baie goed toegerus met als wat nodig is. Ons is velief op Pofmuis!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Taaibos se terugvoer

Baie dankie en kom kuier gerus weer

Taaibos
Sonja S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Iets spesiaal in die mooiste Wildernis.

Taaibos is ‘n baie mooi, smaakvolle en gerieflike plekkie in die woud, met ‘n goed toegeruste kombuis. Hul fasiliteite het voorsiening gemaak vir beurtkrag en was geen probleem nie. Naby aan Wildernis en goeie restaurante. Die gasvrou is baie vriendelik met goeie diens en gasvryheid. Ons hondjies het heerlik saam gekuier. Sal verseker weer gaan kuier!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Taaibos se terugvoer

Baie dankie vir die wonderlike boodskap. Kom kuier gou weer!

Annamarie

Taaibos
Johann P - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut die beste.

Lekker gerieflik geleë en waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michelle V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle V
Besigheidsreis

Tranquil and relaxing.

The owner, Annamarie was welcoming and made sure I had all I needed for a relaxing stay. The unit is rustic but filled with quality, classy utensils, crockery, and all you would need for a comfortable stay. The furniture, bedding and finishes in the unit are modern, clean and of good quality. The birds and crickets are the soundtracks to which you relax on the stoep (veranda) and fall asleep at night. There was a glitch with the Wi-Fi, which the owner sorted out ASAP by calling out an IT expert.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wilna M - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilna M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Jou huis weg van jou eie huis.

Taaibos is privaat, veilig en so gerieflik! Baie goed toegerus met alles en nog wat. Ons gaan vir seker weer daar slaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Taaibos se terugvoer

Goeie more Wilna. Baie dankie vir die wonderlike terugvoer. Kom kuier verseker weer! Annamarie

Taaibos
Herman M - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman M
Enkelreisiger

Was 'n werksbesoek, en het uitgesien om te gaan oornag elke dag.

Baie netjies, en fantasties ingerig en voorsiening is gemaak vir alles, selfs beurtkrag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Taaibos se terugvoer

Goeiemore Herman

Baie dankie vir die wonderlike terugvoer. Kom kuier gerus enige tyd weer. Jy was 'n wonderlike gas.

Groete
Annamarie

Taaibos
Monique B - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowend.

Die hoeveelheid moeite wat ingesit is en die gasvryheid is onbeskryflik fantasties. Ons het so lekker en warm gebly deur die winter, met beurtkrag en al. Sal beslis weer gaan kuier. Lieflike mensies wat 'n mens verwelkom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Taaibos se terugvoer

Baie dankie vir die wonderlike terugvoer Monique. Julle was ook prima gaste.

Groete
Annamarie

Taaibos
Hannelie E - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelie E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great plekke in Wildernis!

As jy soek na 'n romantiese stil plekkie, is Taaibos jou antwoord. Dit is toegerus met alles en selfs beter, as wat jy in jou huis het. Selfs beurtkrag was geen probleem want daar is 'n gasstofie, gasverwarmer en lampliggies wat oorgenoeg lig voorsien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Janella V - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Janella V
Saam met eggenoot / lewensmaat

A good restful place.

Immaculately clean with a very kind and helpful host. A good restful place and a short drive to the centre of Wilderness and the beaches.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Feri S - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Feri S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stylish feel-at-home gem in Wilderness giving you the opportunity to relax in a beautiful environment away from the hustle and bustle.

Very neat, decorated with quality creating a relaxing romantic atmosphere. Friendly host gives you a warm welcome and definitely a special touch which is not found easily. Very pleasant experience and worth a visit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gareth V - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gareth V

Picturesque and enchanting piece of heaven tucked away in the trees.

Absolutely enjoyed the stay. A very welcoming and thoughtful host. Her place is absolutely breathtaking and the views are magnificent. The frequent visits by monkeys are so cute, and they are not disruptive at all.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Taaibos se terugvoer

Baie dankie vir die wonderlike resensie. Kom kuier gerus weer.

Annamarie

Taaibos
Fanie B - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fanie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Weereens 'n ongelooflike ervaring!

Hierdie bestemming stel nooit teleur in terme van gasvryheid, gerief en ligging nie! Regtig die moeite werd!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Francois V - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Francois V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Comfort near nature.

Cosy, stylish. It had everything that we needed to self cater with those extra touches that make it that bit more special. Loved the wildlife and the fireplace was a lifesaver on the cold days. Near enough to Wilderness, but far enough to feel remote. Thanks Raiins for a memorable stay!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Francina J - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francina J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfek. Ons het die kuier baie geniet.

Pragtige, smaakvolle, netjies en gerieflike akkommodasie geleë in die stilte van die natuur. Binne bereik van alles en soveel natuurskoon en stilte om te geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Taaibos se terugvoer

Baie dankie vir die wonderlike resensie. Annamarie

Taaibos
Ziska B - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ziska B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekke nodige wegbreek. Stil, rustig en die natuur is pragtig!

Waarde vir geld. Vriendelike ontvangs gehad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Fanie B - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fanie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflike ligging, stylvol en smaakvol toegerus! Uitstekende waarde vir geld!

Baie vriendelike diens en gasvryheid deur Raiin op die perseel. Ongelooflike ervaring!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Melinda G - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Melinda G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Besonderse woning in die bos!

Dit was baie rustig en die woning het pragtige dekor en is baie goed toegerus om jou verblyf besonders gemaklik en lekker te maak. Alles was mooi en gerieflik!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Taaibos se terugvoer

Baie dankie vir die wonderlike terugvoering.

Groete

Annamarie

Taaibos
Johane V - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johane V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflike verblyf

Taaibos is 'n baie gerieflike en moderne eenheid. Alles is met sorg voorberei vir gaste en baie netjies en skoon. Ons sal verseker weer die natuurskoon daar wil beleef.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Taaibos se terugvoer

Baie dankie vir die wonderlike terugvoering.

Annamarie

Taaibos
Charlene F - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene F
Saam met vriende

Ongelooflik lekker, rustig en besonders mooi. 'n Moet!

Taaibos en sy mense is gasvry, netjies, rustig en 'n ongelooflike ervaring. 'n Moet as jy Wildernis wil verken. Jy sien my gou-gou weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Taaibos se terugvoer

Kom kuier gerus gou weer en baie dankie vir die wonderlike terugvoering.

Annamarie

Taaibos
Vanaf R1 200
R1 200 R840
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 200
R1 200 R840
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 200
R1 200 R840
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 11:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Taaibosweg 554, Wilderness Heights, Wilderness, 6560, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 4
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbc6095ed40121f3f1ce4da0b181c5366636dc1a53613a198ce424e5d2647785c95720170d4f1572db129a4100215ba9db6a8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 200 nouVanaf R840 per nag, vir 2 mense 28 5 1 5 554 Taaibos Road Wilderness Heights 6560 Wes-Kaap 021 201 8901 11:00-19:00 10:00 -33.977770725904 22.577971297953
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem