2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 2 gaste
- Geen kinders onder 4
-
Inkloktyd: 11:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Soos Gesien op Facebook
- 554 Taaibos Road, Wilderness Heights, Wilderness, 6560, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Taaibos is 'n houthuisie op die eienaar se perseel in die hartjie van 'n woud in Wilderness Heights. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, die strand, aktiwiteite en besienswaardighede. Die hele huis is tot gaste se beskikking.
Dié houthuisie is aan die bopunt van die perseel geleë en beskik oor 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is ook 'n oopvou-rusbank vir kinders.
Die oopplan-kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei toegerus.
Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n TV met DStv. Gratis WiFi is beskikbaar en hierdie verblyf het rugsteunktag.
Voor die huis is 'n hout stoep met tuinmeubels en 'n gasbraai. Hier kan gaste na die voëls in die woud kyk. Daar is ook 'n hout buitebraai langs die huisie.
Taaibos het bystandkrag en dus is alle toestelle (behalwe die oond) en ligte bestand teen beurtkrag.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Annamarie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 34
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- 554 Taaibos Road, Wilderness Heights, Wilderness, 6560, Wes-Kaap
- Gaste dink Taaibos het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
554 Taaibos Road, Wilderness Heights, Wilderness, 6560, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 2 gaste
- Geen kinders onder 4
-
Soos Gesien op Facebook
-
Inkloktyd: 11:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang