Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Taaibos Bush Lodge

Lodge
Naweekaanbod 15% af

Kry 15% af vir verblyf op Vrydag en Saterdag (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 1 Mei 2024 tot 10 Jun 2024.

  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Taaibosstraat 450, Hoedspruit Wildlife Estate, Hoedspruit, 1380, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 000 R2 550 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Taaibos Bush Lodge is in die pragtige en ontspannende dorpie Hoedspruit. Dit is naby die beroemde Krugerwildtuin en een van die mees asemrowende canyons in die wêreld, die Blyderivier Canyon. Die lodge is splinternuut en bied 'n tuiste weg van die huis in die middel van die bos. Dit is wel naby alles wat Hoedspruit en omgewing het om te bied.

Verblyf is beskikbaar in 4 luukse selfsorg-chalets wat in 'n sirkel gebou is en dus privaatheid bied. Elke chalet bied slaapplek aan 2 gaste, is smaakvol versier en het 'n koninggrootte-bed. Elke chalet het ook 'n en suite-badkamer met 'n bad, binne- en buitestort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die chalets het elk 'n kombuisie wat met 'n yskassie, gasstoof, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die kombuis lei na 'n sitarea met gemaklike rusbanke en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die chalets het elk 'n privaat dek wat rondom 'n sentrale lapa-area gerangskik is. Hier kan gaste lekker afkoel in die sprankelende swembad. Gaste kan ook 'n komplimentêre ontbyt-buffet in die sentrale lapa-area geniet. Dit bestaan uit 'n verskeidenheid vars en plaaslike produkte. Daar is 'n kroeg en dek langs die swembad en 'n lieflike kaggel waar gaste tydens die sonsondergang kan kuier.

Die verblyf het 'n boskamp-gevoel, maar is tog gemaklik en gefokus op gaste wat lief is vir die natuur. Gaste kan ook lekker gaan fietsry of in die bos gaan stap.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands
  • Vlaams
  • Duits

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniek-middagete

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Taaibosstraat 450, Hoedspruit Wildlife Estate, Hoedspruit, 1380, Limpopo
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 000
R3 000 R2 550
per nag, vir 2 mense
Vanaf R3 000
R3 000 R2 550
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Taaibosstraat 450, Hoedspruit Wildlife Estate, Hoedspruit, 1380, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAca0fbb5e427652af92fb9aa99b9920d619d78e04fcba6cf2ae87678d5be1a6854d7d03a75ef6ac6d539f692941fa0d1f5894?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 000 nouVanaf R2 550 per nag, vir 2 mense 450 Taaibos Street Hoedspruit Wildlife Estate 1380 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.34519238592 30.970444573611
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem