Table Mountain Guesthouse

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Table Mountain Guesthouse is in 'n stil buurt in Malmesbury geleë en bied 'n keur van lieflike gastekamers.

Die kamers het lugversorging, koningingrootte-, dubbel-, driekwart- of enkelbeddens en en suite-badkamers. Elke kamer bied 'n privaat ingang, 'n TV met DStv, 'n yskas en 'n gasvryheidskinkbord, en internet is beskikbaar in die eenhede. Linne en handdoeke word voorsien. Vier van die kamers het kluise vir waardevolle items. Gaste kan 'n uitsig op Tafelberg en die Bolandberge in die verte geniet.

Table Mountain Guesthouse bied konferensiegeriewe vir tot 22 gaste en kan ook funksies soos klein troues en teepartytjies akkommodeer.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Jacuzzi
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Kroeg
  •  Swembad
  •  Jacuzzi
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging
  •  Dataprojektor
  •  DVD-speler
  •  Blaaibord
  •  Witborde
  •  Skootrekenaar-projektor
  •  Rekenaar Netwerklewering
  •  Internet
  •  Televisie
  •  Videospeler
  •  Plek vir tot 30 afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Op Die Straat

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Table Mountain Guesthouse gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 640 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za