- 22 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - 19 Percheron Street, Malmesbury, 7300, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Table Mountain Guesthouse is in 'n stil buurt in Malmesbury geleë en bied 'n keuse van lieflike gastekamers.
Die kamers het lugversorging, koningingrootte-, dubbel-, driekwart- of enkelbeddens en almal ensuite-badkamers. Elke kamer bied 'n privaat ingang, 'n TV, yskas, koffiestasie, en internet is beskikbaar in die eenhede. Linne en handdoeke word voorsien. Vier van die kamers het kluise vir waardevolle items. Gaste kan 'n uitsig op Tafelberg en die Bolandberge in die verte geniet.
Table Mountain Guesthouse bied konferensiegeriewe vir tot 22 gaste.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Elise Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 19 Percheron Street, Malmesbury, 7300, Wes-Kaap
- Gaste dink Table Mountain Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
19 Percheron Street, Malmesbury, 7300, Wes-Kaap
Sien kaart- 22 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang