Tabu House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Tabu House is gerieflik geleë in die kusdorp Bloubergstrand in Kaapstad. Die huis is naby die strand en winkelsentrums.

Die huis bied slaapplek vir 22 gaste in 2 selfsorg-ateljeewoonstelle, 2 en suite-slaapkamers en 4 kamers wat 2 by 2 'n badkamer deel. Die slaapkamers het elkeen 'n koningingrootte-bed en van die eenhede het slaapbanke.

Die suites maak gebruik van 'n gemeenskaplike kombuis in die hoofhuis en die selfsorg-eenhede het elkeen hul eie kombuisies. Daar is ander geriewe soos 'n braai-area, 'n swembad, gratis WiFi en veilige parkeerplek.

Doendinge in die area sluit Atlantic Beach Gholfklub, Rietvlei Wetland Reserve, Robbeneiland, Tafelbaai-strande, Tafelberg en die V&A Waterfront in.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  24-uur Ontvangs
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Tabu House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R400 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za