Beskrywing
Studio 1 is op grondvloer en het 'n privaat ingang met direkte toegang tot 'n privaat stoep met uitsigte oor die tuin en die swembad. Studio 1 het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n kombuisie met 'n yskas, stoof, oond, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n broodrooster. Daar is ook 'n werkstafel en 'n rusbank.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Geen funksies of partytjies word toegelaat nie. Besoekers van buite is welkom, maar moet vooraf gereël word met TabuHouse se eienaar.
'n Breekskadedeposito word gehef op besprekings van meer as 1 kamer vir dieselfde groep. Die deposito is gelyk aan die helfte van die totale besprekingswaarde.
Ontbyt is teen 'n ekstra koste beskikbaar.
Rook is binnenshuis verbode.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Studio 3 is op grondvloer beskik oor 'n koningingrootte-bed, en-suite badkamer met 'n stort en 'n kombuisie met 'n yskas, stoof oond, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n broodrooster. Daar is ook 'n werkstafel en 'n rusbank. Skuifdeure lei na buite.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Geen funksies of partytjies word toegelaat nie. Besoekers van buite is welkom, maar moet vooraf gereël word met TabuHouse se eienaar.
'n Breekskadedeposito word gehef op besprekings van meer as 1 kamer vir dieselfde groep. Die deposito is gelyk aan die helfte van die totale besprekingswaarde.
Ontbyt is teen 'n ekstra koste beskikbaar.
Rook is binnenshuis verbode.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kamer is op die grondverdieping en het 'n koningingrootte-bed met 'n stort. Daar is ook 'n werkstasie, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe in die eenheid beskikbaar. Die gemeenskaplike kombuis het 'n stoof, oond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is 'n braai en 'n swembadarea.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Geen funksies of partytjies word toegelaat nie. Besoekers van buite is welkom, maar moet vooraf gereël word met TabuHouse se eienaar.
'n Breekskadedeposito word gehef op besprekings van meer as 1 kamer vir dieselfde groep. Die deposito is gelyk aan die helfte van die totale besprekingswaarde.
Ontbyt is teen 'n ekstra koste beskikbaar.
Rook is binnenshuis verbode.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie ateljeewoonstel op die tweede verdieping het 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Daar is 'n stort en 'n bad in die en suite-badkamer. Die kombuisie het 'n yskas, tweeplaatstoof, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n broodrooster. Daar is 'n groot leearea en braaigeriewe langs die swembad.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Buitelug
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Geen funksies of partytjies word toegelaat nie. Besoekers van buite is welkom, maar moet vooraf gereël word met TabuHouse se eienaar.
'n Breekskadedeposito word gehef op besprekings van meer as 1 kamer vir dieselfde groep. Die deposito is gelyk aan die helfte van die totale besprekingswaarde.
Ontbyt is teen 'n ekstra koste beskikbaar.
Rook is binnenshuis verbode.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die ateljeewoonstel is op die tweede verdieping en het 'n koningingrootte-bed. Die en suite-badkamer het 'n stort. Daar is 'n kombuis met 'n yskas, tweeplaatstoof, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n broodrooster. Daar is ook 'n groot leefarea en braaigeriewe langs die swembad.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Geen funksies of partytjies word toegelaat nie. Besoekers van buite is welkom, maar moet vooraf gereël word met TabuHouse se eienaar.
'n Breekskadedeposito word gehef op besprekings van meer as 1 kamer vir dieselfde groep. Die deposito is gelyk aan die helfte van die totale besprekingswaarde.
Ontbyt is teen 'n ekstra koste beskikbaar.
Rook is binnenshuis verbode.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
37 Dolphin Drive, Bloubergstrand, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 10 gaste
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang