Tabu House
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 persone
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 37 Dolphin Drive, Bloubergstrand, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
- Vanaf R700 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Tabu House is gerieflik geleë in die kusdorp Bloubergstrand in Kaapstad. Die gastehuis is naby die strand, restaurante en winkelsentrums.
Die gastehuis het 4 ateljeewoonstelle, die Swembadkamer en die 2 En suite-kamers. Die eenhede en die kamers is almal in die hoofhuis en die ateljeewoonstelle het elkeen hul eie kombuisie. Daar is 'n swembad, gratis WiFi en veilige parkeerplek.
As gevolg van die rustige omgewing, aanvaar ons ongelukkig geen groepbesprekings of partytjies nie.
Doendinge in die area sluit Atlantic Beach Gholfklub, Rietvlei Wetland Reserve, Robbeneiland, Tafelbaai-strande, Tafelberg en die V&A Waterfront in.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Mika Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 117
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 37 Dolphin Drive, Bloubergstrand, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
- Gaste dink Tabu House het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 persone
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 37 Dolphin Drive, Bloubergstrand, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang