LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Tabula | LekkeSlaap
+29

Tabula

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pine-straat 156, Arcadia, Pretoria, 0083, Gauteng
  • Geen kinders onder 17
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Tabula bied gerieflike semi-selfsorgverblyf 550 m vanaf die Uniegeboue in Arcadia, Pretoria.

Die 2 kamers is deur Herbert Baker ontwerp en bied elk slaapplek aan 2 gaste en toegang tot privaat tuine. Die kamers het hoë plafonne, 'n koninggrootte-bed met katoenlinne en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Elke kamer het 'n mikrogolfoond, yskassie, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n TV met sekere DStv-kanale en WiFi in elke kamer.

Gaste kan in die groot sitkamer of in die tuin langs die swembad ontspan. Tabula is in 'n area geleë wat nie deur kragonderbrekings geaffekteer word nie.

Tabula is net 2 km vanaf die Loftus Versveld-stadion en Medforum en 3 km vanaf die Urologie-hospitaal, Louis Pasteur Privaat Hospitaal, Mediclinic Medforum en 'n verskeidenheid restaurante.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Pine-straat 156, Arcadia, Pretoria, 0083, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pine-straat 156, Arcadia, Pretoria, 0083, Gauteng
  • Geen kinders onder 17
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9f258b714e217a5533201ccfe20e0567dc5de320b46436787eb62ff1a2c0e6b4fc481e6fcdbb1e4d6e62a89b12508ff9d2e6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R750  per nag (plek vir 2) 156 Pine Street Arcadia 0083 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.7409683 28.2161926
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!