Tafelsig Selfsorg

Voeg by Gunstelinge

 

Blits-aanbod! 30 % af

Kry 30% af vir verblyf voor 15 November 2019

TYD OOR OM TE BESPREEK

Dae

Ure

Min

Sek

Beskrywing

Tafelsig Selfsorg is in Proteahoogte in Brackenfell geleë en bied oornagverblyf met 'n uitsig op die pragtige Tafelberg. Die eenheid is naby restaurante, supermarkte, 'n gholfbaan, hoofpaaie en Cape Gate MediClinic.

Die oopplan-woonstel op 'n woonerf het slaapplek vir 2 gaste. Daar is 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak, asook 'n groot balkon met 'n uitsig.

Die kombuisie is toegerus met 'n yskas en mikrogolfoond om maaltye warm te maak, sowel as koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei.

Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n TV met SABC-kanale.

Die woonstel het 'n privaat ingang en veilige parkeerplek op die perseel.

Kom besoek die wynplase in die omgewing, net om die draai van die woonstel af.

Slaapplek

'n Bespreking by Tafelsig Selfsorg sluit in:

1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond

Geriewe

  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Klein Kombuis

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Vermaak

  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Tafelsig Selfsorg gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R695 R487 per nag (plek vir 2)

Kry 30% af vir verblyf voor 15 November 2019

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za