Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tahiti 20

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.3/5

Corrie Geverifieer

Eiendomme 68

Resensies 222

Jaar gelys 13

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 3 resensies vir Tahiti 20
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Leon D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon D
Gesin met klein kinders

Baie lekker.

Baie lekker gekuirer - parkering egter baie beperk.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leanè M - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leanè M

Dit was regtig baie lekker!

Die eenheid is pragtig, skoon en netjies, lekker ruim, met 'n stoep en see-uitsig! Die badkamers is gerieflik, die kombuis is goed toegerus met alles wat mens nodig het! Dis veilig en oorkant die pad is die strand en winkels. Ons sal definitief weer daar bly! Dankie vir die goeie diens!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tahiti 20 se terugvoer

Beste Leané, baie dankie vir u vriendelike woorde en bly dat u die verblyf by ons geniet het. Ons hoop om u weer terug te sien in Umdloti. Beste wense. Umdloti Letting en Sales Span

Tahiti 20
Chantelle J - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantelle J
Gesin met klein kinders

Ons het ons kuier by Tahiti 20 baie geniet.

Ons kuier by Tahiti 20 was baie lekker. Die woonstel se geriewe is presies wat ’n mens benodig met so paar wonderlike ekstras. Die Wi-Fi was n wonderlike verrassing. Daar was net nie ’n braai op die balkon nie, maar die swembad het baie oulike braaigeriewe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tydelik onbeskikbaar
Tydelik onbeskikbaar
Tydelik onbeskikbaar
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Noord-kusweg, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8143e0af2b6ac027f64874be9b48ef32a545d5d0e7df851235fca5cb0059f04bd4dbc31f5497efd440c92f3e49b115814881?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80
Tydelik onbeskikbaar
3 5 1 5 North Beach Road Umdloti 4350 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.670010539704 31.117253661377
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem