Tambarina Guesthouse
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Hannes Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 36
Jaar gelys 13
Opsomming van Resensie
Johan S - Sep 2023
Algehele gradering
Goeie diens, vriendelik.
Lj K - Jul 2023
Algehele gradering
Uitstekend en gasvry met besonderse kos in die restaurant.
Elize E - Jan 2022
Algehele gradering
Gerieflik.
Melissa W - Des 2020
Algehele gradering
Genoegsaam vir een aand se oorslaap op pad na grenspos.
Elizabeth D - Aug 2018
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Johan V - Des 2017
Algehele gradering
'n Belewenis vir "Royalty", dis hoe jy behandel word.
Chris G - Mei 2017
Algehele gradering
Gerieflik en netjies.
Sanet V - Mei 2017
Algehele gradering
Verwelkomend en beste verblyf.
Bernadine L - Des 2016
Algehele gradering
Hierdie is die perfekte oornag-plek. Na 'n baie lang dag op die pad was die ruim, silwerskoon kamer met sy wit linne en lugversorger soos 'n stukkie paradys.
Jp L - Okt 2016
Algehele gradering
Uitstekend.
Francois N - Jul 2016
Algehele gradering
Tambarina is presies wat ek verwag van 'n gastehuis.
A D - Mei 2016
Algehele gradering
Skoon, gerieflik en bekostigbare oornagverblyf op pad na Mosambiek.
Deon O - Des 2015
Algehele gradering
Een nag oor gebly. Puik gasvryheid, netjies goed toegeruste verblyf.
Jacques S - Des 2015
Algehele gradering
Waarde vir geld, skoon en netjies. Baie beïndruk.
Alec L - Sep 2015
Algehele gradering
Aangename ondervinding. Het alles wat jy benodig om lekker en veilig te slaap.
Tersia N - Aug 2015
Algehele gradering
Skoon, netjies en net wat ons nodig gehad het vir een aand se oorslaap.
Maryke S - Jul 2015
Algehele gradering
Goed!
Erna S - Jun 2015
Algehele gradering
Sal beslis weer daar bly.
Thomas K - Mrt 2015
Algehele gradering
Dit het gevoel soos my huis. Dit was so gemaklik en die plek is baie netjies. Sal weer daar inboek.
Lees meerDanie P - Des 2014
Algehele gradering
Uitstekend.
Adel K - Nov 2014
Algehele gradering
Die plek was skoon en netjies.
Christel - Aug 2014
Algehele gradering
Baie vriendelike diens ontvang.
Arnie M - Jul 2014
Algehele gradering
A great stopover en route to Kruger with friendly hosts and a great restaurant
Len J - Jul 2014
Algehele gradering
Gasvry!
Alida V - Mei 2014
Algehele gradering
Gasvry en waarde vir geld.
Gerhard B - Apr 2014
Algehele gradering
Lekker geslaap. Sal weer daar oornag.
Mignonne B - Des 2013
Algehele gradering
Prys regverdig nie verblyf nie.
Izak V - Nov 2013
Algehele gradering
Rustig.
John H - Aug 2013
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Anne-marie M - Aug 2013
Algehele gradering
Alles was vyfster, ons sal enige tyd teruggaan.
Odette C - Jul 2013
Algehele gradering
Goed.
Rodney B - Des 2012
Algehele gradering
Very comfortable and hostess very friendly and helpful
Zanet K - Jul 2012
Algehele gradering
A pleasant stay
Cornelis E - Jul 2012
Algehele gradering
The place was clean and tidy
Evelyne D - Apr 2012
Algehele gradering
It is a pleasant guesthouse
Gundeger H - Des 2011
Algehele gradering
We were very happy with our stay.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 12 mense
-
Inkloktyd: 12:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rissikstraat 77, Komatipoort, 1340, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom