Tamboti House
- Kapasiteit: 13 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Geelhaakstraat 503, Mhlatikop, Malelane, 1320, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 290 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Tamboti House is by die stil bestemming Mhlatikop, sowat 6 km buite Malelane in Mpumalanga geleë. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na gemaklike verblyf net 2 km van Leopard Creek en die Malelane Kruger-hek van die Nasionale Krugerwildtuin af. Swaziland en Mosambiek se grensposte is ook naby. Tamboti House is geskik vir klein gesinne, paartjies en enkellopendes.
Akkommodasie by Tamboti House beskik oor 5 eenhede. Elke eenheid beskik oor 'n privaat ingang met basiese selfsorggeriewe en privaat braaigeriewe. Die 2 groter eenhede het elkeen 'n kombuisie. Elke eenheid het toegang tot 'n lieflike groot swembad met sonstoele op die perseel. Ander geriewe in elkeen van die eenhede sluit lugversorging, gratis WiFi en 'n TV met DStv (hotelpakket) in.
Veilige parkeerplek is vir motors beskikbaar.
Tamboti House is sowat 800 m van die Selati 103 Guest Cottages se hoof-eiendom geleë.
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Kinderoppasser Op Versoek
- Swembad
- Begeleide Wildritte as Ekstra
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Diners-kaart
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Heather Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 114
Jaar gelys 11
Ligging
- Geelhaakstraat 503, Mhlatikop, Malelane, 1320, Mpumalanga
- Gaste dink Tamboti House het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Malelane Nasionale Krugerwildtuin Suid Mpumalanga
- Kapasiteit: 13 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Geelhaakstraat 503, Mhlatikop, Malelane, 1320, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom