Breederiviervallei Akkommodasie by Tanagra Wyn & Gasteplaas | LekkeSlaap
+59

Tanagra Wyn & Gasteplaas

Bottlebrush
Vanaf R1 200
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • 1 x Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Bottlebrush is 'n eenslaapkamerkothuis vir 2 gaste met 'n koninggrootte-bed en badkamer. Dié eenheid het braaigeriewe in die tuin en 'n mooi uitsig op die berge.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Stort
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Selfsorg.

Belasting en Ekstras

Alle kinders onder 18 jaar betaal volprys.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Ateljee-eenheid
Vanaf R1 400
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Woonstel
  • 1 x Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die oopplan-kothuis is geskik vir 2 gaste en het 'n koninggrootte-bed en 'n badkamer. Hierdie eenheid spog met 'n groot en sonnige houtdek wat 'n uitsig van die berge, plaasdam en wingerde bied.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Selfsorg.

Belasting en Ekstras

Alle kinders onder 18 jaar betaal volprys.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Tuinkothuis
Vanaf R1 400
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • 1 x Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die Tuinkothuis het 1 slaapkamer vir 2 gaste en het 'n koninggrootte-bed en 'n badkamer. Dié eenheid is in die tuin langs die swembad geleë. Daar is ook 'n beskutte stoep wat uitkyk op die natuurreservaat.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Stort
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Selfsorg.

Belasting en Ekstras

Alle kinders onder 18 jaar betaal volprys.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Hill-kothuis
Vanaf R1 500
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • 1 x Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hill-kothuis is geskik vir 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer. Dié eenheid is op 'n koppie geleë waar dit omring is met fynbos en 'n uitsig van die Tanagra-wingerde, asook die McGregor- en Robertsonvalleie.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Stort
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Selfsorg.

Belasting en Ekstras

Alle kinders onder 18 jaar betaal volprys.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Faraway
Vanaf R2 850
per eenheid
Beskrywing

Faraway bied slaapplek aan 4 gaste en het 'n koninggrootte-bed, 2 enkelbeddens en 'n badkamer. Hierdie eenheid is in die mees afgeleë deel van die plaas geleë waar gaste die fynbos, berge en die stilte die beste kan geniet.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Bad
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Selfsorg.

Belasting en Ekstras

Alle kinders onder 18 jaar betaal volprys.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Tanagra Plaas, Vrolijkheid, McGregor, 6708, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDc2NDYyYWRiLTgxMDQtNDk1YS1hNzQwLTM4ZjQ2ZmU1MTAxYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 200  per nag (plek vir 2) 14 5 1 5 Tanagra Farm Vrolijkheid 6708 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 11:00 -33.925512 19.869274
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za