Breederiviervallei Akkommodasie by Tanagra Wyn & Gasteplaas | LekkeSlaap
+59

Tanagra Wyn & Gasteplaas

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 14 resensies vir Tanagra Wyn & Gasteplaas
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.6/5
Louis V - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis V
Saam met vriende

Beautiful cottage. Stunning views.

Well appointed self catering cottage. Very neat and clean. Quiet. Stunning views. Owner very friendly. Make sure to go for a wine tasting.

Erika J - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Erika J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Bottlebrush - netjies en knus kothuis.

Ons het in Bottlebrush gebly vir 3 aande. Die kothuis is ruim (al is dit een vertrek) met baie natuurlike lig en die kombuisie is uitstekend toegerus en alles is baie netjies. Die badkamer is ook ruim met 'n groot stort. Die vuurherd binne is 'n absolute heerlikheid en die stoepie het 'n dakkie wat beteken mens kan in enige weerstoestand buite sit. Die tuin/plaas is 'n absolute voël-paradys en grens aan Cape Nature se Vrolijkheid - gaan stap gerus daar rond en/of gaan sit by die bird hides. Daar is twee kothuise bymekaar elk met sy eie buite-braai. Die enigste negatiewe punt is dat die muur wat die twee kothuise skei baie dun is en mens alles kan hoor wat langsaan aangaan. Ons was gelukkig dat ons baie gawe "bure" gehad het die naweek, maar dit is iets waarvan mens beslis bewus moet wees, veral as dit vreemdelinge is. Ek sou ook graag wou sien dat teen die daaglikse tarief, mens met een begin-sakkie-braaihout voorsien sal word - daar was wel 'n bietjie kaggel-hout vir binne. Tanagra se wyne is top-klas en die komplimentêre bottel is 'n gawe idee. Gaan proe gerus! Dit is ook komplimentêr. 'n Ander punt om van bewus te wees is dat die kothuise redelik naby die pad is, maar dit is nie werklik 'n groot steurnis nie, want dis maar net bietjies plattelandse verkeer. Toegang vanaf die plaas tot die dorpie McGregor en ook Robertson, is vinnig en maklik. Die eienaars is baie gaaf en behulpsaam en hulle honde is wonderlik! In die geheel het ons baie lekker gebly en beveel Tanagra aan, hulle het ook 'n hele paar ander keuses van verblyf wat jy kan ondersoek.

Julia P - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Julia P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige omgewing, privaat en rustig!

Ons het ons verblyf baie geniet en sal aan enige iemand voorstel om daar te woon. Dis privaat net buite die dorp, maar naby genoeg om in die dorp te kuier. Die natuurskoon is ook iets om te waardeer.

Jenny V - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jenny V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustigheid en vrede!

As jy wil wegkom van die stad af na 'n plek waar jy skaars iemand sien, is dit die plek om te wees. Die kothuis is goed toegerus en skoon. Dis 'n goeie wegbreek vir 'n romantiese naweek. Goeie gashere en 'n gratis bottel wyn in die kamer, was baie gaaf.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Peace and tranquillity.

If you would like to get away from the city to a place where you rarely see a soul then this is the place. The cottage is very well equipped and clean. It is a great getaway for a romantic weekend. Great hosts and a free bottle of wine in the room was a lovely gesture.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Claire W - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Claire W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing.

Beautiful and serene with amazing hosts.

Neeltje S - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neeltje S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik, netjies en net wat nodig is!

Die cottage is pragtig en die swembadjie 'n lekker meevaller. Eienaar was baie vriendelik en hulpvaardig. Die bottel komplimentêre wyn was heerlik.

Aimee W - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aimee W
Saam met eggenoot / lewensmaat

A perfect stay for peace and relaxation.

A perfect getaway for our anniversary and first weekend away from our toddler. Beautiful views and surroundings. So quiet and peaceful, we were able to relax completely.

Larah V - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Larah V
Gesin met klein kinders

Was baie beïndruk met die plekkie en sal weer teruggaan.

Was baie beïndruk met die huisies en sal vir seker weer teruggaan.

Leena M - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leena M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastic cottage in a wonderful setting, Robert and Anette were superb hosts with great local knowledge.

Garden cottage is beautifully established and equipped with everything you need - home from home. Perfectly situated to explore the area. Tanagra is tranquil and peaceful, Robert and Anette were really helpful and welcoming.

Alco M - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alco M
Saam met eggenoot / lewensmaat

We enjoyed our stay.

The place to come to rest.

Juliana C - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Juliana C
Gesin met klein kinders

Lieflike, privaat cottage op 'n goed versorgde wingerdplaas.

Baie dankie aan die vriendelike eienaars, Robert en Annette, vir 'n heerlike ruim en netjiese cottage.

Carina G - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carina G
Gesin met tieners

Vreedsaam en reg vir recharge na besige week. Naby genoeg aan die stad.

Moderne wooneenheid met alles wat jy be nodig. Ongelooflike natuurskoon. Naby Robertson vir kruideniersware. Heerlike wegbreek.

Anne D - Apr 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anne D

Beautiful place.

Tanagra is nicely situated close to Mc Gregor. Accommodation was great, comfy beds and rooms very clean. The owners were fantastic and the wine and grappa tasting wonderful and very informative.

Cornel D - Des 2013
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cornel D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Except for the hungry mozzies, we really enjoyed our stay.

Tanagra Wine & Guest farm is well located near McGregor, which is a lovely & quaint village to visit. The farm is peaceful, with plenty of bird life. We found the accommodation very spacious. The kitchen could have a few more bowls for self-catering purposes. And the mozzies - just to warn future guests: bring lots of anti-mozzie stuff!!

Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Tanagra Plaas, Vrolijkheid, McGregor, 6708, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDc2NDYyYWRiLTgxMDQtNDk1YS1hNzQwLTM4ZjQ2ZmU1MTAxYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 200  per nag (plek vir 2) 14 5 1 5 Tanagra Farm Vrolijkheid 6708 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 11:00 -33.925512 19.869274
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za