Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tandweni Villa

Wildsplaas
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jozinidam 13, Tandweni Plaas, Pongola Biosfeerreservaat, 3965, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R11 000 per nag, vir 10 mense

Beskrywing

Tandweni Villa is 'n unieke, moderne selfsorgvilla in privaat besit wat deel van die Pongola Biosfeerreservaat op die oewer van die Jozini-dam vorm. Die villa bied 'n luukse boservaring met die geleentheid om tiervis te vang en wild te kyk.

Elke kamer bied 'n uitsig oor die Jozini-dam en op die Umbombo-bergreeks. Die villa bied slaapplek aan 10 gaste en het 5 slaapkamers en 5 badkamers waarvan 2 en suite-badkamers is. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed. Die tweede en derde slaapkamer het elk 'n koningingrootte-bed en die vierde en vyfde slaapkamer het elk 2 enkelbeddens. Die hoofslaapkamer het 'n aangrensende kinderkamer. Al die slaapkamers het skuifdeure wat na 'n onderdakstoep met sitplek en 'n tuin lei. Elke badkamer het 'n bad, 'n stort of beide. Sommige en suite-badkamers het dubbelwasbakke en 'n toilet.

Die kombuis-, eet-, en leefarea is oopplan en bied ruim spasies met groot glasdeure en ruite wat die natuur innooi. Daar is 'n sitarea met banke, dagbeddens, 'n pooltafel, tafeltennis en 'n veerpyltjiebord. Die leefarea lei na die swembad en pergola. Die villa het sy eie boma en gaste kan in die aand sterrekyk, die privaat gimnasium gebruik, die voëlkykskuiling besoek, en daar is 'n klimraam met 'n uitsig oor 'n klein watergat.

Die stoep en swembadarea bied eindelose uitsigte oor die dam en die Jozini-kloof wat dit die perfekte plek maak om te ontspan en 'n skemerkelkie te geniet of 'n boek te lees en die wonderlike voël- en wildlewe te bewonder.

Die villa het 'n volledige skoonmaakdiens en 'n privaat sjef wat beskikbaar is teen 'n ekstra koste.

Die villa het ook 2 privaat gidse vir wildritte, begleide boswandeltoere, bootvaarte en die geleentheid vir tiervishengel. Jabulani, die boswagter, is goed met kinders en hou daarvan om hulle te leer visvang. Hy maak ook seker dat die wildritte kindervriendelik en vermaaklik is.

Slaapplek

’n Bespreking by Tandweni Villa sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Rolstoelvriendelik
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Wegbreekkamers
  • Kantoorgeriewe
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Verekombers
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.1/5

Danica Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 13

Jaar gelys 4

Ligging

  • Jozinidam 13, Tandweni Plaas, Pongola Biosfeerreservaat, 3965, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R11 000
per nag, vir 10 mense
Vanaf
Vanaf R11 000
per nag, vir 10 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jozinidam 13, Tandweni Plaas, Pongola Biosfeerreservaat, 3965, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf27f9e482e440f7d716077176d41b333b9c5392655c890e536088a847c29f18e7a787a941c08c789e4890dc58a679a65002d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R11 000 per nag, vir 10 mense 13 Jozini Dam Tandweni Farm 3965 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -27.494255912509 31.951868952865
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem